Kla só by ons

Beeld - - Tot U Diens -

Ver­brui­kers kan hul klag­tes e­lek­tro­nies by Tot u Diens in­dien. S­tuur e­pos na to­tu­diens@beeld.com.

Klag­tes wat e­lek­tro­nies in­ge­dien word, kan spoe­di­ger af­ge­han­del word. U kan ook ’n faks s­tuur na 086 693 5146. Ont­hou om die maat­skap­py se faks­nom­mer en be­son­der­he­de in te sluit. Ce­ci­lia Bo­tha het by die werk­loos­heids­ver­se­ke­rings­fonds (WVF) ’n blou­tjie ge­loop.

“Ek het in Ju­nie ver­le­de jaar op­hou werk. Ek het ’n ruk­kie la­ter ’n eis by die WVF in­ge­dien. Ek kan nie die pre­sie­se da­tum ont­hou

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.