Pluim­pies

Beeld - - Tot U Diens - We Buy Cars

het by An­na­Ma­rie van Bil­jon ’n pluim­pie ge­kry.

“Ons wil graag We Buy Cars vir hul flink diens be­dank. Hen­drik van G­reu­ning het die he­le pro­ses van die ver­koop van ons voer­tuig stap vir stap ver­dui­de­lik. Voor­dat hy nog by ons weg is, was die oor­be­ta­ling vir ons voer­tuig reeds in ons bank­re­ke­ning. ’n Groot dan­kie aan Hen­drik en die res van die per­so­neel by We Buy Cars vir jul pro­fes­si­o­ne­le diens.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.