Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar - – Groe­te, Ly­dia – Hans Re­tief, P­re­to­ria – Han­ne­lie – Pe­trus, Ly­den­burg – Al­bert – A­let Fou­rie – HMC Prus – Lu­ke, Be­la­Be­la – Ja­en Ester­huy­se, Lynn­wood G­len – Louis – Su­zet­te – Jo­han, Kemp­ton Park – Le­ser – G­ret­tie, P­re­to­ria – WH – Ma­rie­tjie L – Ko­bus, Mey

VVMet die nuus soms aak­lig word mens dan ook angs­tig, maar met Ni­ël van Vuur­en, Za­pi­ro of F­red Mou­ton be­gin die dag grap­pig.

VVVVSMS’e kos R1,50 Ni­ël van Vuur­en, dan­kie vir die be­sie­len­de spot­prent in Vry­dag se Beeld.

Ek wil net baie dan­kie sê vir S­te­phan Joubert se bood­skap Vry­dag. Dit is so waar en be­hoort ons al­mal te laat dink en doen.

Ai. Ek lees al die ad­ver­ten­sies in nou so lek­ker, ek ver­geet skoon om die nuus­be­rig­te te lees. Doen so voort.

Roy Al­len oor ge­loof in As jy nie daar­van hou nie, moenie koop nie. God het die aar­de in ses dae ge­maak en die se­wen­de dag ge­rus. Jou b­rief ver­raai jou ge­brek­ki­ge ken­nis. Jy is se­ker ook ’n voor­stan­der van O­god, wat gods­diens in ons sko­le wil ver­bied.

Roy Al­len: As u nie van rug­by en ge­loof hou nie, of as Beeld dit dan nou oor­dryf, moet dan nie Beeld lees nie. Weet u hoe­kom is ons land in so ’n kri­sis? Om­dat ons men­se God nie meer ken nie! God word op

VBeeld, rug­by is nie meer so be­lang­rik in Suid­A­fri­ka nie, maar oor­le­wing in hier­die werk­lo­se, mis­da­di­ge land wel! Mag die He­re ons help!

VKan Beeld vir ons uit­vind hoe dit met S­cha­bir S­haik se ge­sond­heid gaan?

VWil een van julle slim joer­na­lis­te nie vir ons in ’n ar­ti­kel die pa­ra­dys be­skryf wat SA sou ge­wees het as dit nie vir die eu­wel van ko­lo­ni­a­lis­me was nie?

VWil net weet wat met Beeld aan­gaan. Hier in die Lambton­ge­bied suk­kel ons om Beeld te kry. Suk­kel julle met ver­sprei­ding? Selfs die koe­rant­ver­ko­per na­by die Ger­mis­ton­meer waar my dog­ter my koe­rant sog­gens af­haal, kla. Hy sê daar is vol­op En­gel­se koe­ran­te, maar geen Beeld nie. Ook nie in win­kels nie. Ek is ’n 80­ja­ri­ge da­me wat Beeld se­dert sy ont­staan lees. Was voor­heen ’n in­te­ke­naar, maar ná my eg­skei­ding in 1999 het ek baie van woon­plek ver­an­der. On­ge­luk­kig het ek nie meer die geld om ’n een­ma­li­ge be­drag te be­taal nie. Kan ook nie van win­kel tot win­kel gaan om die koe­rant in die han­de te kry nie. My kin­ders het wel pro­beer, maar geen koe­rant. Julle kan ge­rus on­der­soek doen om uit te vind waar die fout is. Groe­te.

VSies, Beeld. Voor­blad­nuus oor die Bul­le­

VDie Leeus is ver­re­weg SA se bes­te Su­per­rug­by­span, maar as ek daag­liks nuus oor hulle wil ont­vang, moet ek maar ’n En­gel­se dag­blad van P­re­to­ria lees en nie Beeld nie!

VKan Beeld as­se­blief net ’n ander foto van Lyn­ne Bro­wn plaas?

VKan ons groot as­se­blief ’n pro­gram­roos­ter vir kykNET en Kie kry? Dit is nie in koe­rant of Huis­ge­noot nie. Ons weet nie wat om el­ke dag te ver­wag nie.

VAg nee wat, kykNET moet maar toe­maak. ’n He­le Sa­ter­dag van her­haal­pro­gram­me en ons moet daar­voor be­taal! #ky­knetS­topHer­ha­lings!

VE­te by S­pur baie ge­niet! So on­reg­ver­dig dat men­se S­pur oor een voor­val boi­kot!

VPier­re van Ton­der, uit­voe­ren­de hoof van S­pur, dan­kie vir jou pa­te­tie­se aan­na­me dat dr. Dirk Her­mann van So­li­da­ri­teit jou S­pur boi­kot. As die hoof sul­ke twak kwyt­raak, is ek ook klaar met S­pur.

VPier­re van Ton­der, jy sê jy het Dirk Her­mann ge­vra om na die on­der­on­sie op beeld­ma­te­ri­aal by S­pur te kom kyk, maar hy het dit nog nie ge­doen nie. Die res van Suid­A­fri­ka het dit wel ge­sien. Wat ver­

VNou vlieg daar b­rie­we heen en weer tus­sen S­pur en So­li­da­ri­teit. My vraag is: Hoe­kom wil Dirk Her­mann nie na die vol­le op­na­me kyk nie? Ek eet waar ek wil en as julle dink dit is net in S­pur waar on­der­on­sies ge­beur, sit julle die pot mis.

VEk ver­wys na die brief­wis­se­ling tus­sen Pier­re van Ton­der en Dirk Her­mann: Ek kan nie glo dat Her­mann e­ni­ge stand­punt kan ver­de­dig al­vo­rens hy nie al die feite het nie. Sy he­le ar­gu­ment word op e­mo­sie ge­grond. Dan­kie, Pier­re, vir die fei­te­li­ke en kor­rek­te ma­nier waar­op jy die kwes­sie han­teer. Ons is en bly on­der­steu­ners van S­pur.

VMa­rie wat sê hoe­kom boi­kot ons S­pur, maar nie Ford oor Res­hall Jim­my se dood in ’n Ku­ga nie: Ek boi­kot Ford al 20 jaar oor s­wak diens.

VS­pur­saak: Nou het Le­on Wes­sels ( op RSG, 26.05) dit ’n ras­se­kwes­sie ge­maak. Dit gaan net oor reg­ver­dig­heid. Gaan S­pur daar­voor om ver­sko­ning vra of nie?

VPier­re van Ton­der van S­pur: Nie net een­o­gig nie, maar ek sien ook groot­oog. Ons het ge­noeg van daai vi­deo ge­sien om nooit weer by S­pur te gaan eet nie. Van Ton­der, as jy waai, kan ons dit dalk her­oor­weeg. Weg met Van Ton­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.