Venter se reeks ver­by

Beeld - - Sport - (0): Drieë: Doel­skop­pe: Doel­skop:

Die C­hee­tahs het ver­lo­re aan­sien by hul on­der­steu­ners her­win, maar het ’n duur prys be­taal vir hul se­ge van 47-7 teen die Sun­wol­ves Sa­ter­dag in To­kio.

Die skrum­ska­kel S­haun Venter het en­kel­li­ga­men­te in die 48ste mi­nuut ge­skeur en sal tus­sen vier en ses we­ke op die kruk­ke­lys wees.

Die kanse is bit­ter skraal dat hy in hul oor­bly­wen­de twee wed­stry­de teen die S­tor­mers op 1 Ju­lie in Bloem­fon­tein en die Sout­hern Kings op 14 Ju­lie in Port E­li­za­beth sal speel.

Fran­co Smith, die C­hee­tahs se brei­er, sê hulle het die toer goed af­ge­sluit hoe­wel daar heel­wat af­de­lings is waar­op hulle moet ver­be­ter.

Hy sal goed voel oor hul ver­de­di­ging Sa­ter­dag in To­kio. Dit was ui­ter­aard nie teen ’n Nieu-See­land­se span teen wie hulle ge­speel het nie, maar hulle ver­dien wel lof vir die wy­se waar­op hulle die Sun­wol­ves weg­ge­hou het van die doel­lyn.

Pun­te­ma­kers: C­hee­tahs 47 (14): Drieë:

U­zair Cas­siem (2), Niell Jor­daan, Niel Ma­rais, Tor­sten van Jaars­veld, Ti­an Mey­er, Ser­ge­al Pe­ter­sen. Ma­rais (5), Fran­cois Uys. Sam Wy­kes. Yu Ta­mu­ra.

Sun­wol­ves 7 – O­wen Kok

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.