S­joe, dit was so hit­te­te of Cas­ter kry slae

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us Ann­chen Nel

Dit was be­nou­de oom­blik­ke, maar Cas­ter Se­me­nya het steeds daar­in ge­slaag om haar twee­de ag­ter­een­vol­gen­de 800 m op ’n Di­a­mant­li­ga-at­le­tiek­by­een­koms te wen.

Se­me­nya moes die sterk aan slag van Ke­nia se Mar­ga­ret Wam­bui af­weer om ein­de­lik Sa­ter­dag in Eu­ge­ne, O­re­gon, net­net die wen­streep eer­ste oor te steek in 1:57.78. Wam­bui was twee­de met 1:57.88.

Tus­sen die twee van hulle kan ook met die vier vin­nig­ste tye van­jaar ge­spog word met Se­me­nya wat die vin­nig­ste tyd van 2017 op die eer­ste by­een­koms van die reeks in Doha ge­hard­loop het. Sy het toe in 1:56.61 ge­wen. Haar tyd in Eu­ge­ne was die der­de vin­nig­ste van­jaar. Wam­bui hou on­der­skei­de­lik die twee­de (1:57.03) en vier­de vin­nig­ste tye (1:57.88) in die i­tem van­jaar.

In die 100 m vir mans het ses van die deel­ne­mers die tiense­kon­de-grens ge­breek met Ron­nie Ba­ker (VSA) wat met be­hulp van die wind ’n blit­si­ge 9.86 sek. aan­ge­te­ken het.

Way­de van Nie­kerk sal nou ’n be­ter i­dee hê van wat hy sal moet op­dis om sy teen­stan­ders in die 400 m te klop met LaS­ha­wn Mer­ritt van die VSA wat in 44.75 sek. ge­wen het. Die S­tings het die on­be­ny­dens­waar­di­ge taak om die Vry­staat­se C­ri­nums Vry­dag op hul tuis­baan te pak.

Die net­bal­span­ne kom in ’n kwart­eind­stryd van die na­si­o­na­le P­re­mier­liga-reeks teen me­kaar te staan.

Dít kom na­dat die Wes-Kaap­se S­tings gis­ter in die laas­te groep­wed­stryd van die reeks in Bloem­fon­tein met 44-49 teen Noord­wes se Fla­mes ver­loor het.

Foto: USA TODAY SPORT

Cas­ter Se­me­nya van Suid­A­fri­ka en Mar­ga­ret Wam­bui van Ke­nia was in ’n taai stryd ge­wik­kel in die 800 m op die Di­a­mant­li­ga­reeks se der­de been in Eu­ge­ne, O­re­gon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.