S­tings pak Vry­sta­ters in Bloem

Beeld - - Sport -

Die Fla­mes was die twee­de span wat vir die half­eind­ron­de ge­kwa­li­fi­seer het.

Noord-Gau­teng se Ja­guars het eer­gis­ter­aand Gau­teng se Fi­re­balls met 56-49 in ’n aan­skou­li­ke wed­stryd ge­klop.

Die twee top­span­ne kwa­li­fi­seer ou­to­ma­ties vir die half­eind­ron­de.

Die Fla­mes sal in die half­eind­ron­de te staan kom teen die wenner van die stryd tus­sen die S­tings en die C­ri­nums.

Die Ja­guars sal teen die wenner van die krag­me­ting tus­sen die Oos-Kaap­se Aloes en die Fi­re­balls speel.

Die S­tings het in die twee­de ron­de van die reeks met 44-35 met die C­ri­nums af­ge­re­ken, maar die Vry­sta­ters het se­dert­dien baie ver­be­ter.

Die C­ri­nums, die ver­de­di­gen- de kam­pi­oen, het vyf­de op die pun­te­lys ge­ëin­dig.

Die Ja­guars en die Fla­mes het on­der­skei­de­lik eer­ste en twee­de op die pun­te­lys ge­ëin­dig. Die Fi­re­balls was der­de en die S­tings vier­de.

Die Fla­mes het teen die S­tings groot ge­duld en dis­si­pli­ne aan die dag ge­lê en hul aan­val was vloei­end.

Die Noord­wes­ters was ná die eer­ste kwart voor met ses doe­le (15-9) en met vyf doe­le met die aan­breek van die rus­tyd (25-20). Die S­tings se aan­slag het in die der­de kwart ge­vou (29-40). Ju­li­ne Ros­souw, die S­tings­on­der­kap­tein, er­ken die C­ri­nums is nie ’n span wat jy in Bloem­fon­tein in ’n uit­klop­wed­stryd wil pak nie. Die reeks duur tot 11 Ju­nie. ) Pro­gram: Vry­dag: 18:00: Fi­re­balls t. Aloes (wed­stryd 1); 20:00: S­tings t. C­ri­nums (wed­stryd 2). Sa­ter­dag: 14:00: S­tars t. Di­a­monds (wed­stryd 3); 16:00: Ba­o­babs t. Sun­bi­rds (wed­stryd 4); 18:00: Ver­loor­der 1 t. Ver­loor­der 2. Son­dag: 10:30: Wenner 3 t. Wenner 4; 12:30: Ver­loor­der 3 t. Ver­loor­der 4.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.