Arsè­ne se red­dings­boei

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Aa­ron Ram­sey se doel in die 79ste mi­nuut het Sa­ter­dag in Lon­den Ar­se­nal se se­ge met 2­1 oor C­hel­sea ge­se­ël en aan die span se af­rig­ter, Arsè­ne Wen­ger, ’n se­wen­de FA­be­ker­ti­tel be­sorg.

Wen­ger was voor die oor­win­ning ’n bit­ter on­ge­wil­de man on­der Ar­se­nalon­der­steu­ners.

Die span het van­jaar die eer­ste keer in twee de­ka­des nie ge­kwa­li­fi­seer vir die Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­li­ga nie. Maar hy het steeds die naweek sy sei­soen af­ge­sluit deur die suk­ses­vol­ste af­rig­ter in FA­ge­skie­de­nis te word se­dert Aston Vil­la se Ge­or­ge Ram­sey.

Dit was Ar­se­nal se der­de FA­kroon in vier sei­soe­ne en sy 13de in to­taal, wat die span die pas­aan­ge­ër in die reeks maak, voor Man­ches­ter U­ni­ted.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.