Terugslag vir Wal­la­bies

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die Aus­tra­lie­se flank Se­an M­cMahon se droom om aan­staan­de maand in die goue trui van die na­si­o­na­le span uit te draf, is Sa­ter­dag ’n nek­slag toe­ge­dien toe hy sy pols­ge­wrig erns­tig be­seer het in die Re­bels se Su­per­rug­by­krag­me­ting met die Cru­sa­ders.

Om sout in die won­de te vryf, het die Cru­sa­ders die wed­stryd met 41­19 oor­ska­du.

M­cMahon, wat in die af­we­sig­heid van Da­vid Po­cock ’n goeie kans ge­staan het om saam met Mi­cha­el Hooper die Wal­la­bies se flank­paar te wees in die Ju­nie­toet­se teen Fidji, S­kot­land en I­ta­lië, sal ses tot agt we­ke bui­te ak­sie wees.

“Se­an se pols­ge­wrig was uit lit en moes weer in po­si­sie ge­plaas word. Dit sal ’n he­le ruk duur voor­dat hy weer kan speel,” het die Re­bels in ’n ver­kla­ring ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.