En­gel­se troef Baabaas

Beeld - - Sport -

Die Bar­ba­ri­ans met die S­pring­bok Frans S­teyn in hul ge­le­de­re het gis­ter met 14­28 teen ’n jong En­gel­se rug­by­span op T­wic­ken­ham ver­loor.

En­ge­land het drie drieë teen­oor die twee van die Bar­ba­ri­ans ge­druk.

S­teyn (30), wat op bin­ne­sen­ter vir die Bar­ba­ri­ans diens ge­doen het, het min kanse ge­kry om sy aan­val­len­de ver­mo­ëns ten toon te stel, maar het ste­wig op die ver­de­di­ging ver­toon.

Die ve­te­raan van 53 toet­se is in­ge­sluit in die Bok­groep van 32 wat vol­gen­de maand teen Frank­ryk te staan kom. Die Bok­ke se oe­fen­kamp in P­let­ten­berg­baai be­gin van­dag. ) Pun­te­ma­kers: En­ge­land 28 (13): Drieë: Nat­han Ear­le, Nick I­sie­kwe, Dan­ny Ca­re. Doel­skop­pe: Ge­or­ge Ford (2). Straf­doe­le: Ford (2). Bar­ba­ri­ans 14 (0): Drieë: A­dam Ash­ley­Cooper, Joe Te­ko­ri. Doel­skop­pe: Ian Ma­di­gan (2). – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.