Fran­se wil Bok­ke met jon­ges én swaar­ge­wig­te kel­der

Beeld - - Sport -

Frank­ryk se rug­by­af­rig­ter, Guy No­ves, het ge­trou aan Fran­se tra­di­sie ver­ras toe hy die toer­span aan­ge­wys het wat aan­staan­de maand in drie toet­se teen die Bok­ke speel.

No­ves het drie nu­we­lin­ge, twee oud-Suid-A­fri­ka­ners, ’n los­ska­kel wat lank in die wil­der­nis was en mon­ster-voor­spe­lers ge­kies vir die toet­se op 10 Ju­nie (Lof­tus Vers­feld), 17 Ju­nie (Kings­park) en 24 Ju­nie (El­lis­park).

Die toer­span reis in twee groe­pe na Suid-A­fri­ka. Die eer­ste groep ver­trek Son­dag en die twee­de groep, wat spelers van Tou­lon en C­ler­mont in­sluit wat Son­dag­aand in die eind­stryd van die Fran­se Top14-reeks speel, sal eers la­ter in die week in Suid-A­fri­ka aan­kom.

Die drie nu­we­lin­ge is Da­mi­an Pe­naud (20), wie se pa Alain tus­sen 1992 en 2000 in 32 toet­se vir die Fran­se ge­speel het, nog ’n sen­ter An­tho­ny Je­loch (20) en Vin­cent Rat­tez (25).

Die stut Mo­ha­med Boug­han- mi was van­jaar in die Fran­se se Se­s­na­sies­groep, maar hy het nie speel­kans ge­kry nie. Boug­han­mi weeg 135 kg en kan saam met sy me­de-stut U­ni­ni A­to­nio, a­mok maak. A­to­nio (1,97 m en 155 kg) is die swaar­ste eer­ste­rang­se rug­by­spe­ler.

Saam met die slot Yo­ann Ma­e­s­tri (121 kg) en die agt­ste­man Louis Pi­ca­mo­les (116 kg), wag daar be­slis ’n ge­wig­ti­ge taak op die Bok­ke.

S­ta­de Français se los­ska­kel, Ju­les P­lis­son, wat in 2016 laas vir die Fran­se ge­speel het, is weer na­der ge­trek.

Die heel­ag­ter S­cott S­ped­ding, wat tus­sen 2005 en 2008 Cur­rie­be­ker­rug­by vir die Haaie ge­speel het, as­ook die klip­har­de flank Ber­nard le Roux, wat in 2008 vir die Bo­land Ka­va­liers en in 2009 vir Grens se Bul­l­dogs ge­speel het, is ook ge­kies. Die Fran­se groep is: Voor­spe­lers: Ui­ni A­to­nio (La Ro­chel­le), Ed­dy Ben Arous (Ra­cing 92), Mo­ha­med Boug­han­mi (La Ro­chel­le), Ya­cou­ba Ca­ma­ra (Tou­lou­se/ Mont­pel­lier), Ca­mil­le C­hat (Ra­cing 92), Xa­vier C­hi­oc­ci (Tou­lon), Gou­jon (Bor­deaux­Bèg­les), Ke­vin Gour­don (La Ro­chel­le), Guil­hem Gui­ra­do (Tou­lon), Art­hur I­tur­ria (C­ler­mont), An­tho­ny Je­lonch (Cas­tres), Ju­lien Le De­ve­dec (B­ri­ve), Ber­nard le Roux (Ra­cing 92), Yo­ann Ma­e­s­tri (Tou­lou­se), C­le­ment Mayn­a­dier (Bor­deaux­Bèg­les), Louis Pi­ca­mo­les (Northamp­ton/Eng­land), Jef­fer­son Poi­rot (Bor­deaux­Bèg­les), Ra­bah S­li­ma­ni (S­ta­de Français/C­ler­mont), Ro­main Ta­o­fi­fe­nua (Tou­lon).

Ag­ter­spe­lers: D­ji­bril Ca­ma­ra (S­ta­de Français), Hen­ry C­ha­van­cy (Ra­cing 92), Jonathan Dan­ty (S­ta­de Français), Je­an­Marc Dous­sain (Tou­lou­se), B­ri­ce Du­lin (Ra­cing 92), An­toi­ne Du­pont (Cas­tres), Ga­el Fickou (Tou­lou­se), Yo­ann Hu­get (Tou­lou­se), Ca­mil­le Lo­pez (C­ler­mont), Max­i­me Ma­che­naud (Ra­cing 92), Da­mi­an Pe­naud (C­ler­mont), Ju­les P­lis­son (S­ta­de Français), Vin­cent Rat­tez (La Ro­chel­le), Bap­tis­te Se­rin (Bor­deaux­Bèg­les), S­cott S­ped­ding (C­ler­mont), Vi­ri­mi Va­ka­ta­wa (FFRU). – S­port­re­dak­sie, rug­by365.com

Foto: REU­TERS

Die vu­ri­ge Fran­se ag­ste­man Louis Pi­ca­mo­les dryf oor ’n teen­stan­der vir die Northamp­ton Saints teen S­ta­de de Français.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.