Wi­id­be­rig nie kwaad­wil­lig

Beeld - - Nuus -

Op 16 Mei 2017 het Beeld in hier­die ko­lom G­re­tha Wi­id se pro­ku­reur aan­ge­haal as dat hy Beeld be­skul­dig het van be­rig­ge­wing wat on­ak­ku­raat en kwaad­wil­lig is in die be­rig “Gays is ook kos­baar”.

Dit was nog ’n ge­leent­heid vir Wi­id om haar kant van die saak te s­tel na­dat sy dit aan­vank­lik nie ge­doen het toe sy die kans daar­voor ge­gee is in ’n ge­sprek met haar nie.

’n U­ni­ver­si­teits­woord­voer­der het daar­na haar hoog­ste kwa­li­fi­ka­sie aan Beeld be­ves­tig as ’n hon­neurs­graad in A­fri­ka­ta­le. Dat Beeld haar regs­ver­teen­woor­di­ger se stel­ling ge­plaas het, is nie om­dat daar ge­glo is die be­rig is on­ak­ku­raat en kwaad­wil­lig nie. Dit sou ver­keerd wees as dit die af­lei­ding is wat ge­maak word. Dit is ge­plaas om­dat die in­lig­ting, oor haar vol­le­di­ge kwa­li­fi­ka­sies, wat vroe­ër van haar ge­vra is en wat sy nie ge­gee het nie, deur haar pro­ku­reur ge­gee is. ) Beeld doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die SuidA­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@ om­buds­man.org.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.