Reg­stel­ling oor S­pur­be­rig

Beeld - - Nuus -

In die be­rig “So­li­da­ri­teit ‘nie voor­stan­der’ van S­pur­boi­kot” ver­le­de week is ver­keer­de­lik be­rig dat S­pur die vak­bond So­li­da­ri­teit ge­na­der het om te ad­ver­teer in die vak­bond se pu­bli­ka­sies in die lig van die kri­tiek die laas­te tyd op die re­stau­rant­groep. Die kor­rek­te fei­te is dat dit So­li­da­ri­teit was wat S­pur ge­na­der het om in sy pu­bli­ka­sies te ad­ver­teer. Die fout is in die re­di­geer­pro­ses van die koe­rant ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.