Va­kan­sies, geld en In­ni­bos­kaart­jies te wen

Beeld - - Nuus -

Het jy al jou SMS ge­stuur? Dis al wat jy hoef te doen om in aan­mer­king te kom vir groot pry­se in Beeld se Prysbonanza, wat tot 22 Ju­nie duur.

Ons gee 26 droom­va­kan­sies, tien­tal­le In­ni­bos-kaart­jies en R96 000 weg.

Die to­ta­le waar­de van die pry­se is R400 000.

Neem só deel:

Ons steek el­ke dag ’n sleu­tel­woord in die koe­rant weg. Om ’n kans te hê om ’n prys te wen, SMS die sleu­tel­woord, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986. El­ke SMS kos R1,50 en die SMS-lyn sluit daag­liks 00:00.

Lees die be­pa­lings en voor­waar­des op Beeld se Fa­ce­book­blad.

Dít kan jy van­dag wen:

) ’n Ro­man­tie­se na­week­weg­breek vir twee men­se by die Coun­try Boutique Ho­tel aan die bui­te­wy­ke van Wit­ri­vier, al­le e­tes in­ge­sluit. Die waar­de van die prys is R8 100.

Dié luuk­se ho­tel, net tien mi­nu­te se ry van die M­pu­ma­lan­ga- lug­ha­we en na­by die Kru­ger­wild­tuin, bied ’n u­nie­ke La­e­veld-er­va­ring. Die de­kor is e­le­gant in ’n mo­der­ne ba­rok­styl met swie­ri­ge kan­de­la­re en tal­le spie­ëls.

Ge­niet ’n men­gel­dran­kie langs die swem­bad of ’n wan­de­ling in die pragtuin.

Be­soek coun­try­bou­ti­que­ho­tel. co.za vir meer in­lig­ting. ) Een prys van R2 000 kon­tant en twee pry­se van R1 000 kon­tant, ge­borg deur Beeld.

26 Mei se wen­ners:

Joy T­heu­nis­sen van Rus­ten­burg steek R2 000 in die sak en Oswald Moo­re van E­van­der en Ja­c­ques Louw van Brac­ken­hurst is elk R1 000 ry­ker.

Ri­ta C­ham­ber­lain van Al­ber­ton, Hester Bar­nard van Ve­ree­ni­ging, Neels de Jong van Val­hal­la, Ger­tie Coet­zee van Pretoria en An­dré Cron­jé van Pot­chef­stroom wen elk twee kaart­jies vir toe­gang tot die In­ni­bos-kuns­te­fees se fees­ter­rein op 5 Ju­lie en vir die goue sir­kel van Huis­ge­noot se Af­skop­kon­sert by die ge­wil­de S­tan­dard Bank-hoof­ver­hoog daar­die aand.

Die sjar­man­te Coun­try Boutique Ho­tel in Wit­ri­vier.

’n Ka­mer in die Coun­try Boutique Ho­tel in Wit­ri­vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.