Piet Botha se pyn by­na weg, sê pa Pik

Beeld - - Nuus - Je­a­nel­le G­rey­ling

Dit is dank­sy sy mu­siek dat Piet Botha in sy her­stel­tyd­perk so­veel on­der­steu­ning van vrien­de en ken­nis­se oor die land heen kry.

So het oud­mi­nis­ter Pik Botha (85) gis­ter oor sy be­ken­de mu­si­kant-seun ge­sê.

Piet (61) is so­wat drie we­ke ge­le­de ge­o­pe­reer om van sy rug­wer­wels met staal en skroe­we te heg.

Pik sê ’n vriend van sy seun het hom twee dae ge­le­de in ’n spuit­vlieg­tuig Kaap toe laat vlieg.

Die roc­ker het so­wat ’n maand ge­le­de op ’n kon­sert van sy blu­es­rock­groep, Jack Ham­mer, op die Suid­kus-mo­tor­fiets­fees van die ver­hoog ge­val en sy rug ge­breek.

Piet se pyn is so te sê weg, sê sy pa.

Hy moet ses we­ke lank ’n bors­stuk dra wat Pik ver­ge­lyk met dié “wat vroue des­tyds ge­dra het om hul ly­we in be­dwang te hou”.

“Piet moet el­ke dag loop en hy mag lê, maar nie sit nie.

“Dit kom daar­op neer dat niks met die wer­wels ver­keerd moet loop nie. Sy pos­tuur ver­an­der as hy sit, maar nie as hy staan of lê nie.”

Sy pa sê die fa­mi­lie is deur ’n angs­vol­le tyd, maar hul­le is baie te­vre­de met Piet se her­stel.

“Dit was so na­by of sy rug­murg was af.

“Ek be­skou dit as ’n won­der­werk dat dit so goed met Piet gaan. Die He­re was ons ge­na­dig.”

Lui­dens ’n in­skry­wing op Piet se Fa­ce­book-blad is hy oor­wel­dig deur al die on­der­steu­ning wat hy ge­kry het.

“Die laas­te paar we­ke het ge­wys hoe ge­lief hy werk­lik is,” lui die in­skry­wing.

Die oud­mi­nis­ter sê dit is ver­ba­send dat sy seun so­veel on­der­steu­ning kry. “Dit is sy mu­siek,” sê Pik. “Mu­siek is da­rem maar ’n won­der­li­ke ding. Dit bly ’n mens se be­hoef­te om die ver­gank­li­ke met die on­ver­gank­li­ke te be­klee.”

Lui­dens die Fa­ce­book-in­skry­wing speel Piet steeds ki­taar en sien hy uit daar­na om die ver­hoog weer te be­tree.

Fo­to: FA­CE­BOOK

Piet Botha in die spuit­vlieg­tuig waar­in hy Kaap toe ge­neem is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.