Ons is ook ons S­pur­ap­tyt kwyt

Beeld - - Komentaar - Leon Kay, Cen­tu­ri­on

Ek ver­wys na dr. Dirk Her­mann, hoof van So­li­da­ri­teit, se ope brief dat hy sy ap­tyt ver­loor het om by S­pur te eet.

Ons fa­mi­lie was ge­reel­de on­der­steu­ners van S­pur, maar het ook ná die S­pur-voor­val ons ap­tyt ver­loor om daar te eet. Ek is nie ’n lid van So­li­da­ri­teit of ’n so­ge­naam­de regs­ge­sin­de A­fri­ka­ner nie.

S­pur se han­te­ring van die voor­val en vol­ge­houe wei­e­ring om die vol­le vi­deo aan die pu­bliek be­kend te s­tel, het ons laat be­sluit om ons by Herman se sei­ning te skaar.

Soort­ge­lyk aan die U­ni­ted Ai­r­li­nes-voor­val in die VSA, waar ’n be­ta­len­de pas­sa­sier wat ge­wei­er het om sy sit­plek aan ’n be­man­nings­lid af te staan en hard­han­dig van die vlieg­tuig af­ge­sleep is, het baie le­de van die A­me­ri­kaan­se pu­bliek be­sluit om nie meer daar­die lug­diens te on­der­steun nie.

Ná twee baie on­aan­ge­na­me voor­val­le met die SAL het ek en my vrou ook ons lus ver­loor om met hul­le te vlieg en on­der­steun hul­le glad nie meer nie.

Dirk Her­mann

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.