Dié ap­teek lewer bes­te diens

Beeld - - Komentaar - An­toi­net­te S­choe­man, Rie­beeck­stad

Ons kui­er by die Ei­land-spa, een van die ATKV se oor­de. Ons kam­peer hier vir twee maan­de. Vir die af­ge­lo­pe drie jaar gaan ons Maan­dae dorp toe om ons in­ko­pies te doen en wan­neer no­dig ons chro­nie­se me­di­ka­sie af te haal.

Die Van Heer­den-ap­teek in T­za­neen het die vrien­de­lik­ste en be­hulp­saam­ste per­so­neel wat ek nog ooit mee te doe­ne ge­had het. Ons toer baie land­wyd. Ons het nog nooit sul­ke diens van e­ni­ge an­der ap­teek ge­kry nie.

Hier­die men­se lewer wê­reld­klas­kli­ën­te­diens. Hul­le is ont­set­tend ge­dul­dig en vrien­de­lik en al is dit hoe be­sig, word jy steeds met vrien­de­lik­heid be­han­del.

Hier­die men­se met die har­te van goud het my ge­leer dis die klein din­ge­tjies in die le­we wat saak maak. Geld en wê­relds­goed het wei­nig waar­de in ver­ge­ly­king met die lief­de en om­gee.

Kyk, die Van Heer­den-ap­teek en die Ei­land-Spa-oord is soos vin­kel en kol­jan­der – die een kan nie son­der die an­der nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.