Ons waar­deer om­gee­art­se

Beeld - - Komentaar - Wil­lie S­chut­te, Lyt­tel­ton

Ek stem saam met Pe­tro Han­sen oor die om­gee­dok­ter.

Om te be­gin kan ’n mens amper vra: Wie ken nié vir dr. Kel­lies (Hen­ry Kel­brick) nie, ver­al in Pretoria?

Ons as ge­sin, kin­ders en klein­kin­ders kan net goed praat van dié om­gee-dok­ter wie se deu­re al­tyd oop­staan, maak nie saak wat sy werk­om­stan­dig­he­de is nie! My vrou en ek is nie eens sy pa­si­ën­te nie, maar hy het gou ge­re­ël dat sy by ’n spe­si­a­lis uit­kom. Hy staan ook nie te­rug by sko­le­rug­by as hy daar is wan­neer ’n spe­ler seer­kry nie, maak nie saak wat­ter skool se kind dit is nie.

En so kan ons ook ge­tuig van ons eie dok­ters en spe­si­a­lis­te wat werk­lik om­gee-dok­ters is. Hoe­wel som­mi­ge van hul­le ons nie bel nie, dra hul­le nog­tans hul pa­si­ën­te se ge­sond­heid op die hart.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.