Tyd om dan­kie te sê oor Mit­chell

Beeld - - Komentaar - Brahm du P­reez, Pa­rys

Daar is ’n tyd om te kri­ti­seer en ’n tyd om lof toe te swaai.

As een van die groot­ste kri­ti­ci van die BBRU-be­stuur kan ek van­dag uit my hart dan­kie sê vir Ba­rend van Graan vir die aan­stel­ling van John Mit­chell.

Ek glo van har­te sy aan­stel­ling gaan bin­ne 12 maan­de ’n dras­tie­se om­me­keer in die span se ver­to­nings op die veld te­weeg­bring.

Die be­stuur ver­dien ook lof vir die be­houd van Nol­lis Ma­rais, wat on­ein­dig gaan baat vind by die koms van Mit­chell.

Kom ons as on­der­steu­ners s­taak nou die boi­kot­veld­tog en ruk op na Fort Lof­tus en wys ons lo­ja­li­teit teen­oor die span.

Hul­le ver­dien dit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.