11 uit 10 vir Dirk Her­mann oor S­pur

Beeld - - Komentaar - C. Lu­dik, Kru­gers­dorp

Ek dink die mees­te le­sers sal Dirk Her­mann 11 uit 10 gee vir sy lo­gie­se brief wat met fei­te en syfers ge­laai is.

Nie­mand moet die vas­be­ra­den­heid van die A­fri­kaan­se ge­meen­skap on­der­skat nie. Ons is be­reid om te be­taal vir ons mu­siek, eet­plek­ke, lees­stof, va­kan- sie­plek­ke, en­so­voorts.

Dis nie ’n goeie i­dee om ie­mand wat in die S­pur uit­ge­haak het on­reg­ver­dig­lik te ver­bied en ’n an­der uit­ge­haak­te een nié.

Pier­re van Ton­der, uit­voe­ren­de hoof van S­pur, het dub­be­le stan­daar­de en dis­lo­ja­li­teit teen­oor sy klan­te ge­wys. Hy moet met die ge­vol­ge saam­leef.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.