Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Hier­van is ek oor­tuig: geen dood of le­we of en­ge­le of mag­te of teens­woor­di­ge of toe­koms­ti­ge din­ge of krag­te of hoog­te of diep­te of e­nig­iets an­ders in die skep­ping kan ons van die lief­de van God skei nie, die lief­de wat daar is in Chris­tus Je­sus ons He­re. – Rom. 8:38-39

As ons le­we, leef ons tot eer van die He­re; en as ons ster­we, sterf ons tot eer van die He­re. Of ons dan le­we en of ons ster­we, ons be­hoort aan die He­re. – Rom. 14:8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.