Húl­le neem deel aan sang­kom­pe­ti­sie

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Die U­ni­sa-mu­siekstig­ting het so pas die na­me van die deel­ne­mers aan die twee­de U­ni­sa Na­si­o­na­le Sang­kom­pe­ti­sie aan­ge­kon­dig.

Die kom­pe­ti­sie word van 8 tot 15 Ju­lie in die ZK Mat­thews-groot­saal op U­ni­sa se hoof­kam­pus in Pretoria aan­ge­bied.

Al­te­saam 20 deel­ne­mers tus­sen die ou­der­dom van 23 en 30 het die kwa­li­fi­se­ren­de ron­de ge­slaag en gaan in die klas­sie­ke en die jazzaf­de­ling deel­neem.

Ma­ri­na Botha-S­pies (so­praan, E­ma­lahle­ni), Fran­ces du P­les­sis (so­praan, Kaap­stad), Leah Gun­ter (so­praan, Kaap­stad), Luxo­lo Ju­le (ba­ri­ton, Port E­li­za­beth), Bon­ga­ni Mak­ha­nya (te­noor, Nel­spruit), Pa­le­sa Ma­lie­loa (so­praan, Kroon­stad), Nom­buso Nd­land­la (so­praan, Piet Re­tief), Nyi­ko N­go­be­ni (ba­ri­ton, GaHa­be­di), Ca­ro­li­ne N­kwe (so­praan, Pretoria), Ané Pretorius (mez­zo­so­praan, Pretoria), Sip­ho Qa­bit­ho­le (ba­ri­ton, Kaap­stad) en Ce­ci­lia Rang­wa­nasha (so­praan, Po­lo­kwa­ne) is die deel­ne­mers in die klas­sie­ke ka­te­go­rie.

Die san­gers wat in die jazz­ka­te­go­rie deel­neem, is Da­ni­ël­la Hart (Jo­han­nes­burg), Ke­o­ra­pet­se Kol­wa­ne (Har­ri­smith), Ke­vin Ma­du­na (So­we­to), Nthabiseng Mlam­bo (Pretoria), Le­se­go Mok­gat­le (So­we­to), N­ca­mi­sa N­qa­na (Ma­me­lo­di), K­we­na Ra­ma­hu­ta (Lep­ha­la­le) en Ts­he­po Ts­ha­ba­la­la (So­we­to).

Die ver­eis­tes vir die kom­pe­ti­sie is baie hoog. Die deel­ne­mers moet vier ver­skil­len­de pro­gram­me voor­be­rei en die pu­bliek kan uit­sien na ’n ver­skei­den­heid van die be­kend­ste en veel­ei­send­ste stuk­ke in al­bei gen­res.

Die kom­pe­ti­sie be­gin op Sa­ter­dag 8 Ju­lie om 10:30 met die eer­ste ron­de van die klas­sie­ke ka­te­go­rie. Ron­de een van die jazz­ka­te­go­rie word die vol­gen­de dag (Son­dag 9 Ju­lie) om 14:00 ge­hou.

Die twee­de ron­de volg di­rek ná die eer­ste ron­de.

Klas­sie­ke kan­di­da­te kry ’n twee­de kans om die be­oor­de­laars te be­ïn­druk op Maan­dag 10 Ju­lie om 11:00.

Die twee­de ron­de vir die jazz­kan­di­da­te vind op 11 Ju­lie om 14:00 plaas.

Die eer­ste uit­dun kom aan die beurt ná die twee­de ron­de. Al­te­saam tien san­gers word dan ge­kies om deur te gaan na die der­de ron­de wat op 12 en 13 Ju­lie om 11:00 en 14:00 plaas­vind.

Die eind­ron­de vir al­bei ka­te­go­rieë vind op Sa­ter­dag 15 Ju­lie om 19:00 plaas.

Kaart­jies vir die eer­ste drie ron­des word by die deur ver­koop en kos R70 per dag. Kaart­jies vir die eind­ron­de is be­skik­baar by Com­pu­tic­ket en wis­sel van R100 tot R200.

Die kom­pe­ti­sie word moont­lik ge­maak deur ’n borg­skap van die Na­si­o­na­le Lo­te­ry-kom­mis­sie (NLK) en by­ko­men­de steun van U­ni­sa.

Bel A­let Ven­ter by 012 429 3336 of stuur e-pos aan jou­be­ae@u­ni­sa.ac.za vir meer in­lig­ting.

Ke­o­ra­pet­se Kol­wa­ne

Ma­ri­na Botha­S­pies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.