Ed­die: Leeus is ‘te Wal­lies’ om All Blacks te fnuik

Beeld - - Sport - – stuff.co.nz

Die B­rit­se en Ier­se Leeus gaan twee­de kom teen die All Blacks, sê Ed­die Jo­nes, om­dat die span glo “te Wal­lies” is om die wê­reld­kam­pi­oen in sy ag­ter­plaas te klop.

Jo­nes, wat nooit skaam is om sy om­stre­de me­nings te deel nie, glo die Leeus – wat mô­re in Nieu­See­land land – gaan “suk­kel” om die All Blacks te troef weens die Wal­lie­se in­vloed van hul af­rig­ting­span.

Die Leeus se hoof­af­rig­ter is die Ki­ wi War­ren Gat­land, wat se­dert 2007 ook Wal­lis se hoof­brei­er is.

Maar soos ge­woon­lik moet Jo­nes se kom­men­taar dalk met ’n knip­pie sout ge­neem word.

Gat­land het 12 Wal­lie­se spe­lers in sy groep van 41 spe­lers vir die toer van tien wed­stry­de ge­kies. En­ge­land spog eg­ter met 16 spe­lers in die groep, ter­wyl daar 11 Ie­re in die toer­groep is. S­kot­land het slegs twee spe­lers in die groep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.