Kie­ran Re­ad in sy nop­pies met nu­we em­bleem

Beeld - - Sport - – stuff.co.nz

Die All Blacks se rug­by­span sal ’n spe­si­a­le em­bleem op hul truie hê vir die ko­men­de reeks teen die B­rit­se en Ier­se Leeus.

’n Fo­to daar­van is gis­ter in so­si­a­le me­dia ont­hul en die nu­we trui sal mô­re be­kend ge­stel word.

Dié em­bleem het ’n in­heem­se va­ring en die da­tums 1904 en 2017 daar­op. ’n Toer­span van Groot­B­rit­tan­je het die eer­ste keer in 1904 teen die All Blacks ge­speel.

Hoe­wel die ont­werp van die va­ring nie ver­an­der het nie, is die ly­ne om die be­ken­de va­ring nuut.

Die nu­we em­bleem is ge­ïn­spi­reer deur die trui wat die All Blacks die eer­ste keer in 1930 teen die Leeus ge­dra het. Nieu­See­land het dié reeks met 3­1 ge­wen.

Die All Blacks se kap­tein, Kie­ran Re­ad, is in sy nop­pies met die nu­we ont­werp.

Die em­bleem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.