Woods aan­ge­klam op pad ge­vang

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die gholf­ster Ti­ger Woods is gis­ter­og­gend in Ju­pi­ter in die A­me­ri­kaan­se deel­staat Flo­ri­da weens dronk­be­stuur in heg­te­nis ge­neem. Woods (41), wat tans bui­te ak­sie is om­dat hy her­stel van ’n rug­o­pe­ra­sie, is om­streeks 03:00 vas­ge­trek en eers om 10:30 weer vry­ge­laat. Op ’n fo­to wat in Palm Be­ach Coun­ty se po­li­sie­kan­toor ge­neem is, is Woods on­ge­skeer met deur­me­kaar ha­re en hang­oë.

Die A­me­ri­ka­ner was in Fe­bru­a­rie laas in ’n toer­nooi in ak­sie, toe hy hom aan die Du­bai De­sert Clas­sic­toer­nooi ont­trek het. Hy is net ’n paar we­ke ge­le­de ge­o­pe­reer.

Ti­ger Woods gis­ter ná sy in­heg­te­nis­ne­ming in Flo­ri­da.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.