On­der­steu­ners van Zu­ma dreig hoë van SAKP tuis

Beeld - - News - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die SAKP het ’n klag by die po­li­sie in­ge­dien na­dat ’n groep men­se Sol­ly Ma­pai­la, twee­de ad­junk­hoof­se­kre­ta­ris van die par­ty, gis­ter by sy huis gaan dreig het.

“Die kwaad­wil­li­ge e­le­men­te” is vol­gens A­lex Mashi­lo, SAKP-woord­voer­der, be­ge­lei deur ka­me­ras van die Gup­ta-be­heer­de ANN7nuus­ka­naal.

Dit was glo deel van die Hands off Zu­ma­veld­tog.

Mashi­lo het gis­ter ge­sê die ver­de­di­ging van p­res. Ja­cob Zu­ma is “nie net meer bloot an­ti-in­tel­lek­tu­eel en mid­del­ma­tig nie. Dit het nou le­lik, be­dwel­mend en le­wens­ge­vaar­lik ge­word”.

Hy sê Zu­ma moet be­kom­merd wees oor hier­die ge­beur­te­nis en hom nie net daar­van dis­tan­si­eer nie, maar ook die laf­har­ti­ge op­tre­de ver­oor­deel.

Die par­ty se sen­tra­le ko­mi­tee sal die na­week maat­re­ëls be­spreek om Ma­pai­la en die he­le SAKP-lei­ers­korps se per­soon­li­ke vei­lig­heid te ver­be­ter, sê Mashi­lo in ’n ver­kla­ring. ) Saf­tu, die nu­we vak­ver­bond on­der lei­ding van Z­we­lin­zi­ma Va­vi, het gis­ter ge­ëis dat Zu­ma en sy he­le ka­bi­net on­mid­del­lik be­dank na aan­lei­ding van die e-pos­skan­da­le wat Sun­day Ti­mes en Ci­ty P­ress Son­dag ont­hul het.

Pa­trick Cra­ven, Saf­tu-woord­voer­der, sê vol­doen­de be­wy­se is ver­skaf van die “on­de­mo­kra­tie­se ma­ni­pu­la­sie van die re­ge­ring se aan­stel­lings om die sis­te­mie­se plun­de­ring van Suid-A­fri­ka se ryk­dom deur ’n net­werk van staats­lei­ers en ka­pi­ta­lis­tie­se on­der­ne­mings wat deur Zu­ma en die Gup­ta-fa­mi­lie ge­lei word, te fa­si­li­teer”.

“Niks ver­der is no­dig nie om te be­wys dat Zu­ma en die Gup­tas vir die men­se van SuidA­fri­ka ge­lieg het en dat hul­le hul me­de­plig­ti­ges in kern­pos­te in die re­ge­ring en staat­sen­ti­tei­te ont­plooi het om ten­ders te ma­ni­pu­leer om hul­self en hul fa­mi­lies te ver­ryk,” sê hy.

“Hul­le het in­stel­ling soos E­s­kom, die SuidA­fri­kaan­se Lug­diens, Pe­troSA, die SAUK en Trans­net ban­krot ge­maak en tot die af­gra­de­ring van Suid-A­fri­ka tot rom­mel­sta­tus by­ge­dra.”

Vol­gens Cra­ven het die “kor­rup­te” po­li­ti­ci en sa­ke­men­se mil­joe­ne ran­de se hulp­bron­ne vir eie ge­win ge­steel, ter­wyl dit des­pe­raat be­no­dig word om diens­le­we­ring te ver­be­ter, werk­ge­leent­he­de te skep, sko­le te bou, ge­sond­heids­diens­te te ver­skaf en maat­skap­li­ke toe­lae te ver­groot.

Fo­to: BONGIWE GUMEDE

Sol­ly Ma­pai­la

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.