On­der­soek Da­vid Ma­bu­za, eis DA

Beeld - - News - A­let Jou­bert

Die DA in M­pu­ma­lan­ga het ’n mo­sie by die pro­vin­si­a­le wet­ge­wer in­ge­dien dat on­der­soek ge­doen moet word na die be­weer­de mis­bruik van re­ge­rings­bron­ne deur Da­vid Ma­bu­za, pre­mier.

Vol­gens Bos­man Gro­bler, DALPW, het Ma­bu­za die woord­voer­der van die pre­miers­kan­toor ge­bruik om kom­men­taar te le­wer oor sy mis­luk­te las­ter­eis teen die voor­ma­li­ge pre­mier Mat­hews P­ho­sa.

“Wat het van die skei­ding tus­sen par­ty en staat ge­word?” het Gro­bler in die wet­ge­wer ge­vra.

“Waar­om ge­bruik die woord­voer­der van die pre­mier re­ge­rings­bron­ne in werk­tyd om per­soon­li­ke ver­kla­rings na­mens Da­vid Ma­bu­za te doen, wat die (las­ter)eis in sy per­soon­li­ke hoe­da­nig­heid aan­han­gig ge­maak het? Help my reg as ek ver­keerd is, ag­ba­re spea­ker, maar die saak was Da­vid Ma­bu­za vs. Mat­hews P­ho­sa, nie pre­mier Ma­bu­za vs. Mat­hews P­ho­sa nie.”

Ma­bu­za het P­ho­sa vir R10 mil- joen ge­dag­vaar oor ’n do­ku­ment wat P­ho­sa aan ANC-ho­ës ge­stuur het waar­in ge­sê word Ma­bu­za was ’n a­part­heid­spi­oen.

Ma­bu­za het aan­ge­voer hy is in die ver­slag be­las­ter.

Ma­bu­za se eis teen P­ho­sa is op 5 Mei in die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria met kos­te van die hand ge­wys. Die ver­kla­ring waar­na Gro­bler ver­wys het, is op die-

Help my reg as ek ver­keerd is, ag­ba­re spea­ker, maar die saak was Da­vid Ma­bu­za vs. Mat­hews P­ho­sa, nie pre­mier Ma­bu­za vs. Mat­hews P­ho­sa nie.

self­de dag deur Zi­bo­ne­le Mn­cwan­go, die pre­mier se woord­voer­der, op die pro­vin­sie se web­werf ge­pu­bli­seer.

“Die pre­mier voel van al­le blaam ont­hef met dié dat die in­houd van die so­ge­naam­de spi­oen­dos­sier vals en ’n mis­luk­te po­li­tie­ke smeer­veld­tog is,” lui die ver­kla­ring.

“Hoe is dit dat die pre­mier van al­le blaam ont­hef voel as hy die hof­saak ver­loor het?” vra Gro­bler. “Die hof het so­ver ge­gaan om te sê die pre­mier se op­tre­de kon mnr. P­ho­sa be­las­ter het. Dit spreek boek­de­le oor die ka­rak­ter van die in­di­vi­du wat die ANC as eer­ste burger van die pro­vin­sie ge­kies het.”

Gro­bler se mo­sie is van die hand ge­wys.

Fo­to: ADELE DU TOIT

Da­vid Ma­bu­za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.