Is jou­ne die ou­lik­ste ba­ba?

Beeld - - Wêreld­beeld - El­ke maand­wen­ner wen: Twee­de plek: Der­de plek:

Beeld is weer op soek na die ou­lik­ste ba­ba in die koe­rant se ver­sprei­dings­ge­bied.

Van­jaar is daar gróót pry­se op die spel!

Ba­bas jon­ger as 12 maan­de wat in Beeld se ver­sprei­dings­ge­bied woon, kan in­ge­skryf word. Beeld word in Gauteng, Lim­po­po, Noord­wes, M­pu­ma­lan­ga en K­waZu­lu-Na­tal ver­sprei.

Ba­bas se fo­to’s word el­ke laas­te Woens­dag van die maand in Beeld ge­pu­bli­seer.

Le­sers kry dan die ge­leent­heid om vir hul guns­te­ling­ba­ba te stem deur die ba­bakom­pe­ti­sie-stem­stro­kie, wat el­ke dag in die koe­rant ver­skyn, in te vul, dit uit te knip en aan ons te pos so­dat dit ons voor die slui­tings­da­tum be­reik.

Die slui­tings­da­tum vir stem­me is el­ke keer die laas­te Woens­dag van die vol­gen­de maand. Die wen­ner sal die Maan­dag daar­na in Beeld en op die koe­rant se Fa­ce­book-blad aan­ge­kon­dig word.

El­ke oor­spronk­li­ke skeur­stro­kie tel as ’n stem. Fo­to­sta­te of af­skrif­te tel nie. Jy kan so­veel keer stem soos wat jy wil. ) As jy die pos­diens wil om­seil, kan jy ook die stem­me voor die slui­tings­da­tum by Beeld se kan­to­re in Jo­han­nes­burg of P­re­to­ria af­laai. Die a­dres is Me­dia Park, Kings­way 69, Auck­land Park, Jo­han­nes­burg; of X­cel­park op die hoek van Ro­de­rick­sen Lynn­wood­weg, Lynn­wood, P­re­to­ria. ) Die slui­tings­da­tum vir in­skry­wings vir Ju­nie se Ba­ba van die Maand is 26 Ju­nie 2017. Die Ju­nie-ba­bas se fo­to’s word op 28 Ju­nie in Beeld ge­pu­bli­seer. ) Wil jy in­skryf? Stuur e-pos na ba­bas@beeld.com vir die vol­le­di­ge re­ëls en die be­pa­lings en voor­waar­des. ) ’n Vakansie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R4 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty-groep; ) ’n Vakansie ter waar­de van R3 500 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka; ) ’n Gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar by die ba­ba se eer­ste ver­jaar­dag­par­ty­tjie. Die prys is R1 300 werd; ) ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R800 van P­ri­ma Toys; ) ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R500 van Ba­ta; ) ’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R500 van 4aKid; en ) ’n Ge­skenk­pak met A­fri­kaan­se boe­ke ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se. ) ’n Vakansie vir drie men­se vir twee nag­te, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R10 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty-groep; ) ’n Vakansie ter waar­de van R10 000 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts-oord in Suid-A­fri­ka; ) ’n Gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar by die ba­ba se kleu­ter­skool/speel­groe­pie vir sy/haar ver­jaar­dag, 20 par­ty­tjie­pak­kies in­ge­sluit. Die prys is R5 000 werd; ) R10 000 kon­tant van Beeld; ) ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys; ) ’n Ge­skenk­pak met A­fri­kaan­se boe­ke ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se; en ) ’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R350 van Ba­ta. ) ’n Vakansie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R5 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty-groep; ) ’n Vakansie ter waar­de van R7 500 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka; ) ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys; en ) ’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R200 van Ba­ta. ) ’n Vakansie vir drie men­se vir een nag, ont­byt in­ge­sluit, ter waar­de van R5 000 by ’n oord van die Le­gends Hos­pi­ta­li­ty-groep; ) ’n Vakansie ter waar­de van R5 000 by e­ni­ge Fo­re­ver Re­sorts­oord in Suid-A­fri­ka; ) ’n Ge­skenk­be­wys ter waar­de van R1 500 van P­ri­ma Toys; en ) ’n Ge­skenk­pak ter waar­de van R200 van Ba­ta.

Cat­her­i­ne Pe­ar­son van Van­der­bijl­park is op 31 Maart ge­bo­re.

Li­an­ca S­chnei­der van Vaal­park is op 24 Ok­to­ber ge­bo­re.

Ex­w­har­do Ja­cobs van Lim­po­po is op 8 Mei ge­bo­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.