Dít pla oor on­der­soek

Beeld - - Wêreld­beeld - Bru­no, El­do­rai­gne

Ná G­we­de Man­tas­he se me­di­a­kon­fe­ren­sie sal ’n kommissie van on­der­soek na staat­skaping se­ker eers­daags aan­ge­stel word. Die vol­gen­de pla: Gaan dit soos die Se­ri­ti-kommissie in om­stre­den­heid ver­val?

Die Gup­tas, Zu­ma en ANC-lei­ers moet se­ker­lik by die on­der­soek be­trek word. Dit kan mos nie aan hul­le oor­ge­laat word om die om­vang van die kommissie se op­drag te be­paal en die reg­ter aan te wys nie. So ’n pro­ses sal van dag een af ver­dag wees.

Die ant­woord is dat die kommissie se plig­te, ver­ant­woor­de­lik­he­de, sper­tye en wat­ter reg­ter aan­ge­stel word deur op­po­si­sie­par­tye be­paal word.

So ’n pro­ses sal ge­loof­waar­dig­heid aan die kommissie gee.

As die ANC niks het om weg te steek nie, kan ek nie sien waar­om hul­le dit nie sal doen nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.