M­mu­si Mai­ma­ne laat my ook twy­fel

Beeld - - Wêreld­beeld - Ook Lo­ja­le Ver­set, Pot­chef­stroom

Ek stem woord vir woord saam met Lo­ja­le Ver­set se brief “Mai­ma­ne laat my twy­fel”(29.05) oor die DA-lei­er, M­mu­si Mai­ma­ne.

Mai­ma­ne se ny­di­ge hou­ding teen­oor He­len Zil­le en sy co­w­boy­ag­ti­ge a­von­tuur in Zam­bië laat my won­der.

Ek kyk met toe­ne­men­de be­won­de­ring na men­se soos Jack­son M­tem­bu, hoof­sweep van die ANC, dr. Mak­ho­zi K­ho­za, ANCLP, en De­rek Ha­ne­kom, voor­ma­li­ge mi­nis­ter. Hul­le is men­se met in­te­gri­teit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.