Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Wêreld­beeld - – Jan Nel, Cen­tu­ri­on – Wyn­and Kok, Val­hal­la – Pe­tra, Pot­chef­stroom – Eloi­ze – Glas­bal­ky­ker – Da­nie Ham­man, Gars­fon­tein – Ni­ko­de­mus, Ann­lin – Piet S­teyn, P­re­to­ria – S­tof­fel, Wa­ver­ley – Op­pies, Pot­chef­stroom – E­li­se – RL, Ne­w­lands, P­re­to­ria – Ca­rin, Gars­fon

SMS’e kos R1,50 SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Nes He­len Zil­le hou M­mu­si Mai­ma­ne hom met beu­sel­ag­tig­he­de be­sig ter­wyl die land stei­er.

VE­s­kom se be­stuur raak al hoe meer soos ’n stout kind. El­ke keer as daar teen­stand is teen hul geld­mors­plan­ne, be­gin hul­le met beurt­krag dreig.

VE­nig­een wat om wat­ter re­de ook al sy werk ver­loor of ver­laat, moet self weer werk kry. Waar­om moet die staat dan vir ANC’s nu­we rol­le kry, soos vir die “ta­lent­vol­le” B­ri­an Mo­le­fe?

VJam­mer, Pa­ny­a­za Le­su­fi, re­ke­naars kan nié die plek van ’n skryf­bord in­neem nie. Ek het baie lank skool­ge­hou en wéét ook geen e­lek­tro­nie­se hulp­mid­del kan die ge­wo­ne tru­pro­jek­tor ver­vang nie. Al­mal staar hul­le so blind teen ver­nu­wing, maar in­tus­sen bly die ba­sie­se din­ge in die le­we die bes­te.

VDis goeie nuus dat die rand nie ge­gly het toe p­res. Ja­cob Zu­ma bly nie. Dit wys die land is be­sig om aan te be­weeg met of son­der hom. Ons is te ne­ga­tief, men­se, Zu­ma se dae is ge­tel. Die vraag is nou wie van Cy­ril of M­mu­si pre­si­dent gaan wees en wie die ad­junk.

VGee die Bos­well­o­li­fan­te ’n goeie woon­plek in ons dier­ba­re land waar hul­le rus­tig hul laas­te ja­re son­der stres kan deur­bring en stuur Zu­ma per­ma­nent na Du­bai. Geen per­mit no­dig.

VHoop dat on­se prez se N­kand­la­o­a­se in Du­bai plek het vir ’n hoen­der­hok, spa­za en wei­ding vir die bok­ke, an­ders gaan hy dalk suk­kel om by sy nu­we leef­styl aan te pas.

VNi­ël se uit­ste­ken­de spot­prent van Zu­ma die kat ver­ge­stalt my oor­le­de S­te­wels. Hy het sy on­der­da­ne met doel­ge­rigt­heid oor­heers, sy guns­te­lin­ge met sy stre­ke be­to­wer en met moord weg­ge­kom. Die ker­sie op sy koek was dat ons hom 16 jaar lank be­won­der het.

VDit­sem, Pe­tra S­mit. Werk die ro­wers se gal. Vat vyf!

VKan die ma­sjien wat slag­ga­te so vin­nig in eMa­lahle­ni her­stel tog ook in Pot­chef­stroom slag­ga­te kom reg­maak, hier is baie. Ons suk­kel hier. V Ek het my ap­tyt vir So­li­da­ri­teit ver­loor.

VSit en eet heer­lik in S­pur in Qu­eens­wood. Lek­ker at­mos­feer, lek­ker ste­ak, vrien­de­li­ke diens. Voel som­mer tuis.

VS­pur, vra tog nou maar ver­sko­ning om­dat ras­sis­te ook by jul­le eet!

VPier­re van Ton­der, los So­li­da­ri­teit uit. Dan­kie tog daar is men­se in ons stuk­ken­de land wat nog pro­beer. Vra die man om ver­sko­ning wat weg­ge­jaag is en dan eet ons weer iets by S­pur. Dit is non­sens om die e­ko­no­mie die skuld te gee vir die weg­bly.

VIn die hui­di­ge po­li­tie­ke en e­ko­no­mie­se kli­maat in die land stel ek voor jul­le ver­geet van S­pur, los die Dros en eet lie­wer jul ma se kos.

VWaar­om die S­pur boi­kot? Eer­gis­ter heer­lik geeet by S­pur in Sa­sol­burg. Vrien­de­li­ke diens, lek­ker­ste ham­bur­ger en sky­fies.

VMy vrou het ook geen vin­ger­af­druk­ke nie, maar sy ly nie aan ’n seld­sa­me siek­te nie. Sy het ha­re let­ter­lik af­ge­werk.

VSo­waar, ek het nooit ge­dink die dag sal kom dat ek my ge­lief­de RSG sou ver­laat vir an­der sta­sies nie. Maar nou, ná die so­veel­ste kin­der­pro­gram, sê ek met ’n seer hart: Tot­siens, ar­ri­ve­der­ci!

VRSG steur hom nie aan be­leef­de ver­soe­ke oor die oor­vloed kin­der­pro­gram­me nie. Die klein­tjies is in elk ge­val in die kleu­ter­skool.

VEk kyk al ja­re nie meer nie. Ge­niet maar Pie­ter Koen se kin­der­pro­gram.

VS­tem saam met Ma­ri­us oor kin­ders wat in­bel na dan moet ma of pa hul­le ook nog voor­sê wat om te sê.

VGroot as­se­blief, kan Pip­pa lie­wer tuis bly met kin­der­wa­en­tjie en al? Dit raak da­rem nou te erg. V het draai­boek­skry­wers­blok.

Tos­sie Lo­ch­ner

Zu­ma die kat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.