Goeie nuus

Gryp van­dag in sy Naam

Beeld - - Wêreld­beeld - – S­te­phan Jou­bert

Hul­le sê die ge­mid­del­de le­wens­ver­wag­ting van men­se is tans so rond­om 70 jaar. Dit is so­wat 25 550 dae.

Hoe­veel hier­van het jy al ag­ter die blad? Doen gou ’n som­me­tjie. Hoe­veel le­wens­dae jy “ge-car­pe diem” of ge­gryp?

Be­doe­len­de, hoe­veel dae se murg het jy uit die py­pe hier­van ge­leef?

Hoe­veel dae van jou le­we het jy God se hart reg­tig bly ge­maak om­dat jy na­by aan Hom ge­loop het? En iets vir ie­mand an­ders be­te­ken het? Hoe­veel van jou op­ge­leef­de le­wens­dae het weg­ge­sink in die dryf­sand van ver­mor­sing?

Wel, dis nie te laat om iets hier­aan te doen nie. Jy het min­stens nog van­dag oor, en dalk nog ’n paar an­der­kant van­dag se ho­ri­son.

Van­dag as jy die He­re stem hoor, mag jy nie doof wees nie. Gee van­dag om vir ie­mand. Dra ’n las vir ie­mand an­ders. Deel Je­sus se Goeie Nuus met nog ie­mand.

Dan is hier­die een van­dag min­stens ’n reg-ge­bruik­te dag. Dan is dit ’n dag wat reg re­gis­treer in die e­wi­ge dag­boek van God.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.