Pi­o­nier in klas­sie­ke mu­siek sterf in So­we­to

Beeld - - Wêreld­beeld - El­re­tha B­ritz Mi­cha­el Ma­so­te, ’n SuidA­fri­kaan­se pi­o­nier in die ont­wik­ke­ling van jeug­or­kes­te en koor­groe­pe, is in die ou­der­dom van 76 oor­le­de.

Mi­cha­el Ma­so­te se dood het die fo­kus weer ge­plaas op die groot rol wat dié di­ri­gent in Suid-A­fri­ka ge­speel het. Ma­so­te is op 26 Mei in die ou­der­dom van 76 aan hart­kom­pli­ka­sies in So­we­to oor­le­de.

Hy is on­der meer be­kend vir die ver­ta­ling van die Han­del­o­ra­to­ri­um Mes­si­as in al die Suid-A­fri­kaan­se ta­le en het ’n sterk klas­sie­ke na­la­ten­skap in sy seun, die tjel­lis en di­ri­gent Kut­l­wa­no Ma­so­te, en sý seun, die 13-ja­ri­ge Pen­do Ma­so­te. Pen­do is pas ge­kies om as een van 16 jong so­lis­te van oor die wê­reld heen aan die Il Pic­co­lo Vi­o­li­no Ma­gi­co-kom­pe­ti­sie in die dorp San Vi­to al Tag­li­a­men­to in I­ta­lië deel te neem.

Mi­cha­el Ma­so­te, wat sy loop­baan as ’n vi­o­lis be­gin het, was die eer­ste swart Suid-A­fri­ka­ner wat ’n BMus aan U­ni­sa be­haal het. Hy word be­skou as ’n pi­o­nier in die ont­wik­ke­ling van jeug­or­kes­te en koor­groe­pe in So­we­to en was die stig­ter van die So­we­to-jeug­or­kes wat hy ook dik­wels ge­di­ri­geer het.

Saam met sy vrou, S­hei­la, het hul­le aan die hoof ge­staan van die A­fri­can Cul­tu­ral As­so­ci­a­ti­on of South A­fri­ca (A­co­sa), ’n or­ga­ni­sa­sie wat se­dert 1947 for­me­le mu­siek­op­lei­ding in koor- en in­stru­men­ta­le mu­siek aan die Wes-Rand aan­bied.

Dank­sy Ma­so­te se vol­ge­houe werk is daar van­dag ver­skeie ak­tie­we klas­sie­ke­mu­siek­groe­pe in So­we­to. Be­ne­wens die se­mi­pro­fes­si­o­ne­le So­we­to-sim­fo­nie­or­kes wat uit die jeug­or­kes ont­staan het, is die So­we­to-kin­der­or­kes, die A­co­sa-blaas­or­kes, A­co­sa-ko­per­blaas-en­sem­ble en on­langs die Gauteng Ca­me­ra­ta vir mu­si­ci in hul 20’s ge­ves­tig. Van die ster­re wie se mu­siek­op­lei­ding hier be­gin het, is die N­tom­bi­zod­wa-stry­ken­sem­ble wat net uit mei­sies be­staan en al vir ko­nin­gin E­li­za­beth II van B­rit­tan­je ge­speel het, die tjel­lis A­bel Se­la­o­coe wat met ’n beurs aan die Roy­al Nort­hern Col­le­ge of Mu­sic in Man­ches­ter stu­deer, die be­ken­de So­we­to String Qu­ar­tet en Samson Di­a­mond, ’n kon­sert­so­lis en eer­ste vi­o­lis van die Odei­on-stryk­kwar­tet, om maar en­ke­les te noem.

Dit is al­ler­weë be­kend dat Ma­so­te hom­self die di­ri­geer­kuns ge­leer het deur hom as ’n deur­wag voor te doen en op dié ma­nier re­pe­ti­sies van die des­tyd­se Na­si­o­na­le Sim­fo­nie­or­kes in die Jo­han­nes­burg­se stad­saal by te woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.