C­hei­ka kies hand­vol Wal­la­by­groen­tjies

Beeld - - Sakenuus - – Reu­ters

Mi­cha­el C­hei­ka, die Wal­la­by-af­rig­ter, het be­hoor­lik die snoei­skêr in­ge­lê toe hy gis­ter sy groep van 34 s­pe­lers vir Ju­nie se toet­se teen Fidji, I­ta­lië en S­kot­land aan­ge­kon­dig het.

Die los­voor­spe­ler S­cott Far­dy, sen­ter Rob Hor­ne en die slot­te Rob Sim­mons, De­an Mumm en Ka­ne Doug­las is al drie uit­ge­laat, al het hul­le in on­lang­se ja­re ge­reeld vir Aus­tra­lië ge­speel.

C­hei­ka het eer­der sy ver­troue in nu­we­lin­ge soos die slot Luk­han Tui en die flan­ke Jack Demp­sey, Ned Ha­ni­gan en Ri­chard Hard­wick ge­plaas.

Die skrum­ska­kel Joe Po­well en die ag­ter­spe­lers Eto Na­bu­li, Ma­ri­ka Koroi­be­te en Kar­mi­cha­el Hunt is al­mal ’n twee­de keer vir Wal­la­by-diens op­ge­roep.

“Daar is ’n paar s­pe­lers van die nu­we ge­slag in die groep met die oog op lang ter­myn, maar ons het spel­peil ook in ag ge­neem,” sê C­hei­ka. “Ons gaan nie Wal­la­by-truie weg­gee nie.”

Die veel­sy­di­ge Hor­ne gaan aan die ein­de van die sei­soen klu­brug­by in En­ge­land speel, met Far­dy wat vir Lein­ster in Ier­land ge­te­ken het. Mumm tree aan die ein­de van die jaar uit.

C­hei­ka hou eg­ter vol dat hul weg­la­ting nie die ein­de van die s­pe­lers se loop­ba­ne be­te­ken nie.

Met Hen­ry S­peig­ht, Se­fa Nai­va­lu, Na­bu­li en Koroi­be­te al­mal in die groep is daar ’n goeie kans dat Aus­tra­lië op 10 Ju­nie teen Fidji kan speel met twee vleu­els wat op dié ei­lan­de ge­bo­re is.

Die agt­ste­man S­cott Hig­gin­bo­tham is ná ’n af­we­sig­heid van twee jaar ook weer ge­kies, ter­wyl Will Ge­nia, skrum­ska­kel, die e­nig­ste spe­ler in die groep is wat klu­brug­by in Eu­ro­pa speel.

Die Reds-ha­ker S­te­phen Moo­re sal weer die span aan­voer.

C­hei­ka gee toe dat Aus­tra­lië ’n swak Su­per­rug­by­sei­soen be­leef en dat dit sy keu­ses be­moei­lik het.

“Dit is Aus­tra­lie­se rug­by, dit is ons s­pe­lers en hul­le is in staat om e­nig­iets te doen.” Wal­la­bies: Voor­spe­lers: Al­lan Alaal­a­toa, Ro­ry Ar­nold, A­dam Co­le­man, Sam Car­ter, Jack Demp­sey, Ned Ha­ni­gan, Ri­chard Hard­wick, S­cott Hig­gin­bo­tham, Mi­cha­el Hooper, Se­ko­pe Ke­pu, To­lu La­tu, S­te­phen Moo­re (k), Ta­ta­fu Po­lo­ta­Nau, Tom Ro­bert­son, S­cott Sio, To­by Smith, Lo­pe­ti Ti­ma­ni, Luk­han Tui. Ag­ter­spe­lers: Qu­a­de Cooper, Is­rael Fo­lau, Ber­nard Fo­ley, Will Ge­nia, Ky­le God­win, Da­ne Hay­lett­Pet­ty, Ree­ce Hod­ge, Kar­mi­cha­el Hunt, Sa­mu Ke­re­vi, Ma­ri­ka Koroi­be­te, Te­vi­ta Ku­ri­dra­ni, Eto Na­bu­li, Se­fa Nai­va­lu, Nick P­hipps, Joe Po­well, Hen­ry S­peig­ht.

De­an Mumm

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.