Hul­le het ons span ge­haal

Beeld - - Sakenuus -

15. An­dries Coet­zee * (Leeus, 5 keer in ons span): Coet­zee klop net­net vir SP Marais, wat vier keer in ons span was. 14. Court­nall S­ko­san * (Leeus, 5): S­ko­san was wel net een keer in ons span op reg­ter­vleu­el, maar die vier keer wat hy die span in die nr. 11­trui ge­haal het, maak van hom ’n se­ke­re keu­se op nr. 14. 13. Li­o­nel Ma­poe * (Leeus, 3): Ma­poe was die af­ge­lo­pe drie we­ke die bes­te bui­te­sen­ter van die SA span­ne. 12. Ha­rold Vor­ster (Leeus, 4): Vor­ster het ná Ro­han Jan­se van Rens­burg se be­se­ring die wê­reld aan die brand ge­speel. Al­bei dié s­pe­lers was vier keer in ons span. Vor­ster is in die SA A­span. 11. Ray­mond R­hu­le * (C­hee­tahs, 5): R­hu­le was tot dus­ver die be­sten­dig­ste lin­ker­vleu­el. 10. El­ton Jan­tjies * (Leeus, 4): Jan­tjies en Cur­win Bosch was al­bei vier keer in ons span, maar Bosch is by die o.20­span, so Jan­tjies kry kans in ons be­gin­span. 9. Ross Cron­jé * (Leeus, 4): Hy en Co­bus Rei­nach was al­bei vier keer in ons span, maar Cron­jé was on­langs die meer be­sten­di­ge skrum­ska­kel. 8. War­ren W­hi­te­ley * (Leeus, 7): Die nu­we Bok­kap­tein is be­slis die voor­ste agt­ste­man in die land. 7. Je­an­Luc du P­reez * (Haaie, 4): Siya Ko­li­si en Ru­an Ac­ker­mann was kort op sy hak­ke met drie in­slui­tings elk. 6. Jaco K­riel * (Leeus, 5): Hoe­wel K­riel die laas­te tyd be­seer was, het hy reeds vroeg in die reeks sy kleim af­ge­steek. 5. Fran­co Mos­tert * (Leeus, 7): In ’n po­si­sie waar­in Suid­A­fri­ka ’n oor­vloed ta­lent het, was Mos­tert deur­lo­pend uit­staan­de. 4. E­ben Et­ze­beth * (S­tor­mers, 5): Hoe­wel Et­ze­beth on­langs ge­ suk­kel het, was hy steeds vyf keer ons voor­keur op nr. 4. 3. Ru­an D­rey­er * (Leeus, 4): D­rey­er speel die laas­te ruk kook­wa­ter­rug­by. 2. Mal­colm Marx * (Leeus, 9): Marx is on­om­won­de die bes­te ha­ker in die land. 1. Ox N­che (C­hee­tahs, 2): Vier los­kop­stut­te (N­che, Li­zo G­qo­bo­ka, JC Jan­se van Rens­burg en Pier­re S­choe­man) was elk twee keer in ons span. N­che was eg­ter die mees on­lang­se in­slui­ting. 16. Fran­co Marais (Haaie, 2): Naas Marx die mees­te in­slui­tings on­der die ha­kers. 17. Li­zo G­qo­bo­ka * (Bul­le, 2): Hy is on­langs die mees be­sten­di­ge los­kop­stut ná N­che. 18. Coe­nie Oost­hui­zen * (Haaie, 4): Oost­hui­zen was vier keer in ons span, maar D­rey­er het hom die laas­te tyd oor­ska­du. 19. Ru­an Bo­tha (Haaie, 5): Bo­tha is, soos Et­ze­beth, vyf keer in ons span in­ge­sluit – drie keer op nr. 5 en twee keer op nr. 4. Sy veel­sy­dig­heid maak van hom ’n waar­de­vol­le im­pak­spe­ler. Hy is in die SA A­span. 20. Siya Ko­li­si * (S­tor­mers, 3): Ko­li­si was saam met Ru­an Ac­ker­mann, K­wag­ga Smith, P­hi­lip van der Walt en Chris Cloe­te die los­voor­spe­ler wat die naas­mees­te (drie keer) in ons span was. Sy er­va­ring, lei­er­skap en veel­sy­dig­heid be­sorg aan hom dié plek. 21. Co­bus Rei­nach (Haaie, 4): Rei­nach, wat nie in die Bok­groep is nie, was ook vier keer by ons span in­ge­sluit. 22. Cur­win Bosch (Haaie, 4): Bosch is be­slis ’n spe­ler vir die toe­koms. 23. SP Marais (S­tor­mers, 4): Die vier keer wat hy op heel­ag­ter in ons span in­ge­sluit is, is die mees­te van al die an­der ag­ter­spe­lers. *17 uit 23 s­pe­lers is in die Bok­groep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.