Kings se Cloe­te mis SA A­span se eer­ste stryd

24 uur

Beeld - - Sakenuus - – S­port24

Die Sout­hern Kings­flank Chris Cloe­te (fo­to) sal die Suid­A­fri­kaan­se A­span se krag­me­ting teen die Fran­se Bar­ba­ri­ans op 16 Ju­nie mis­loop na­dat hy deur ’n San­zaar­tug­ko­mi­tee vir een wed­stryd ge­skors is.

Cloe­te het Son­dag sy der­de geel­kaart van die sei­soen ont­vang in die Kings se ne­der­laag teen die Leeus.

Vol­gens re­ël 6.1 word ’n spe­ler wat sy der­de geel­kaart van die sei­soen ont­vang ver­plig om voor ’n tug­ko­mi­tee van San­zaar te ver­skyn. Ni­gel Hamp­ton, John Lang­ford en S­te­fan Ter­blan­che het Cloe­te se saak han­teer. Hamp­ton het ge­sê al die be­skik­ba­re be­wy­se in al drie ge­val­le waar Cloe­te af­ge­stuur is – in­slui­ten­de beeld­ma­te­ri­aal en skeids­reg­ters­ver­slae – is deeg­lik na­ge­sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.