Ti­ger Woods sê dit was me­di­sy­ne, nie tier­melk

Beeld - - Sakenuus - – S­port­re­dak­sie

Ti­ger Woods, wat Maan­dag in Ju­pi­ter, Flo­ri­da, weens be­weer­de dronk­be­stuur in heg­te­nis ge­neem is, ont­ken hy was on­der die in­vloed van al­ko­hol.

Die gholf­ster pak die skuld vir sy in­heg­te­nis­ne­ming op sy re­ak­sie op voor­ge­skre­we me­di­sy­ne en voer in ’n ver­sko­ning aan sy aan­han­gers aan dat al­ko­hol nie be­trok­ke was nie.

Die 41­ja­ri­ge Woods, wat tans bui­ te ak­sie is om­dat hy her­stel van ’n rug­o­pe­ra­sie, is om 03:00 vas­ge­trek en om 10:30 vry­ge­laat.

Vol­gens die po­li­sie­ver­slag is hy aan die slaap ag­ter die stuur­wiel van sy Mer­ce­des­Benz aan­ge­tref.

Die en­jin het nog ge­lui­er en Woods was glo “ui­ters sta­dig” en het met ’n sleep­tong ge­praat.

Die A­me­ri­ka­ner het in Fe­bru­a­rie laas ge­speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.