Ju­ni­or Bok­ke moet baat by 2016 se les­se

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet TV:

Rug­by wat teen ’n hoë spoed en in­ten­si­teit ge­speel word.

Dit is wat Ernst van R­hyn, Ju­ni­or S­pring­bok-kap­tein, van­dag in T­bi­li­si, Ge­or­gië, ver­wag wan­neer Suid-A­fri­ka en Frank­ryk in die eer­ste groep­wed­stryd in die o.20-Wê­reld­toer­nooi swaar­de kruis.

Van R­hyn, wat in sy twee­de Ju­ni­or Wê­reld­toer­nooi speel, en die Jong Bok­ke wil ’n goeie be­gin teen die Fran­se maak om vroeg in die bin­ne­baan te kom vir ’n plek in die half­eind­ron­de.

Om dit te ver­se­ker, hoop Van R­hyn die les­se wat hy as me­de­on­der­kap­tein in ver­le­de jaar se veld­tog in Man­ches­ter, En­ge- land, ge­leer het, sal han­dig te pas kom.

Suid-A­fri­ka het vier­de ge­ëin­dig. En­ge­land was die kam­pi­oen.

“Dit was vir my ’n nu­we vlak van rug­by. Die spoed en in­ten­si­teit waar­teen die wed­stry­de ge­speel word, is van ’n baie hoë stan­daard, want jy speel teen die bes­te o.20-s­pe­lers ter wê­reld.”

Vol­gens die 19-ja­ri­ge flank, wat ook slot kan speel, gaan van die nu­we­lin­ge in die span gou moet be­sef daar kan nie net op in­di­vi­du­e­le bril­jant­heid staat­ge­maak word om die toer­nooi te wen nie.

Van R­hyn sê hy en sy span­maats is reeds op die­self­de golf- leng­te. “Ons kom baie goed oor die weg en die an­der er­va­re s­pe­lers wat ver­le­de jaar saam met my ge­speel het, maak my taak as lei­er mak­li­ker.”

Met Cur­win Bosch, die Haaie se Su­per­rug­by-los­ska­kel, en die los­voor­spe­ler en B­lits­bok Zain Da­vids saam met hom op die veld weet Van R­hyn hy kan vin­nig om raad vra as din­ge dreig om skeef te loop.

Daar is ook an­der er­va­re man­ne, soos Car­lu Sa­die (vas­kop­stut), S­ted­man Gans (sen­ter) en Ma­nie Lib­bok (heel­ag­ter) wat van­dag hul ken­nis van rug­by op dié vlak moet ge­bruik om die Ju­ni­or S­pring­bok­ke oor die eer­ste hek­kie te kry.

In­tus­sen is C­he­an Roux, die Ju­ni­or S­pring­bok­ke se af­rig­ter, hoop­vol dat van­dag se span oor die reg­te kom­bi­na­sies be­skik om die toer­nooi op ’n wen­noot te be­gin.

“Die er­va­ring wat se­ke­re s­pe­lers ver­le­de jaar op­ge­doen het, sal be­slis ’n voor­deel wees,” meen hy.

“Hul­le weet wat dit verg om vir jou land te speel en in ’n vol sta­di­on die volks­lied te sing.

“Die span wat ons vir dié wed­stryd ge­kies het, is een wat ons reeds by ons oe­fen­kamp in Kaap­stad ge­fi­na­li­seer het. Daar is 28 uit­ste­ken­de s­pe­lers in ons groep en e­ni­ge van hul­le kan in e­ni­ge sta­di­um van die toer­nooi speel.”

Roux ver­wag ’n fi­sie­ke aan- slag van Frank­ryk, wat van­jaar se Se­s­na­sies-reeks vir o.20’s in ’n be­skeie twee­de plek af­ge­sluit het.

“Hul­le is fi­siek en hou nie baie van be­sit weg­skop nie. Ek dink hul­le gaan met daar­die be­ken­de Fran­se flair wil speel en ons ver­de­di­ging sal goed moet wees, ter­wyl ons ook druk op hul­le moet plaas,” sê Roux.

Suid­A­fri­ka se vol­gen­de twee wed­stry­de is Son­dag teen Ge­or­gië en op 8 Ju­nie teen Ar­gen­ti­nië.

Van­dag se span: Ma­nie Lib­bok, Yaw Penxe, S­ted­man Gans, Da­vid B­rits, Wan­di­si­le Si­me­la­ne, Cur­win Bosch, Re­wan Kru­ger, Ju­ar­no Au­gus­tus, Ernst van R­hyn (k), Zain Da­vids, Ru­ben van Heer­den, Sal­maan Moe­rat, Car­lu Sa­die, Jo­han Grob­be­laar, Ger­hard S­teen­e­kamp. PLAASVERVANGERS: K­wen­zo B­lo­se, Da­niel Joos­te, LeeMar­vin Ma­zi­bu­ko, Hend­re S­tas­sen, Na­ma Xa­ba, Fran­cois de Vil­liers, Da­mi­an Wil­lem­se, Gi­an­ni Lom­bard.

Van­dag 13:30 (SS 1 en GDN).

Fo­to: WÊ­RELD­RUG­BY

Ernst van R­hyn (heel regs), Ju­ni­or S­pring­bok­kap­tein, saam met die kap­teins van Suid­A­fri­ka se teen­stan­ders in die groep­fa­se van die o.20Wê­reld­toer­nooi. Links is Flo­ri­an Ver­ha­e­ge van Frank­ryk, Il­lia S­pan­de­rashvi­li van Ge­or­gië en Ar­gen­ti­nië se Tomás Ma­la­nos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.