S­teen­kool­sy­fers

Beeld - - Sake -

E­s­kom bestee R50 miljard per jaar aan steen­kool;

E­s­kom sê hy is die groot­ste steen­kool­aan­ko­per in A­fri­ka en hy bestee R50 miljard per jaar om 115 mil­joen t steen­kool per jaar te koop;

Steen­kool be­dra 30% van E­s­kom se to­ta­le kos­te;

73% van E­s­kom se steen­kool kom van my­ne wat nie deur swart men­se be­heer word nie; en

S­teen­kool­pry­se het die af­ge­lo­pe vyf jaar met 15% per jaar ge­styg – van R190 per ton in 2011 tot R380 per ton in 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.