Wen­ger so wrin­tie nog nie klaar met Ar­se­nal

Beeld - - Sakenuus - – BBC

Ar­se­ne Wen­ger (fo­to) gaan vir nog twee jaar Ar­se­nal­sok­ker­klub se af­rig­ter wees.

Wen­ger en S­tan Kroen­ke, Ar­se­nal se ei­e­naar, het eer­gis­ter oor die Frans­man se toe­koms ver­ga­der. Hul be­sluit is gis­ter aan die klub se di­rek­teu­re oor­ge­dra.

Die Gun­ners het hier­die sei­soen vyf­de in die En­gel­se P­re­mier­liga ge­ein­dig en vir die eer­ste keer se­dert 1996, toe Wen­ger die brei­er ge­word het, nie on­der die top vier ge­ëin­dig nie. Hul­le het eg­ter Sa­ter­dag die FA Cup ge­wen deur C­hel­sea te klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.