Na­tuur­lik

‘Sal ek sien hoe ’n leeu ’n bok vang?’

Beeld - - Front Page - VRAAG: – An­na­tjie Gro­vé, Mor­nings­i­de ANT­WOORD: VRAAG: – Brahm Oe­lof­se, Braam­fon­tein ANT­WOORD:

Ons gaan in die len­te vir die eer­ste keer na die Kru­ger­wild­tuin. Ek sien vrees­lik daar­na uit, want ek is mal oor die­re. Dis dalk om­dat my hart so sag is dat ek vrees dat ons ’n “kil­ling” gaan sien. Hoe ge­reeld ge­beur dit dat be­soe­kers voor hul oë sien hoe by­voor­beeld ’n leeu ’n rooi­bok vang? Dit sal my baie ont­stel! Vir som­mi­ge be­soe­kers sal dit die hoog­te­punt van hul be­soek wees, maar ge­luk­kig vir jou ge­beur dit sel­de. Die werk­li­ke aan­val/dood­maak vind im­mers in en­ke­le se­kon­des plaas.

Hoe­wel ’n mens soms kar­kas­se sien en aas­vo­ëls in die bo­me daar­om­heen, kan ek slegs aan d­rie ke­re van­af kinds­been dink wat ek al ge­sien het hoe ’n roof­dier sy prooi hier aan­val – en slegs een is dood op ’n hoogs on­ver­wag­se ma­nier!

Met ’n be­soek en­ke­le we­ke ge­le­de het ons wel na­by die N­kum­be-uit­kyk­punt tus­sen Ts­hokwa­ne en On­der-Sa­bie ge­sien hoe ’n lui­perd sy ge­luk be­proef met twee ys­ter­var­ke. Daar was bloed, maar hul pen­ne het hul­le ge­red en hy het die af­tog ge­blaas.

Na­by Si­r­he­ni het ons eens dop­ge­hou hoe leeus ’n vlak­vark be­kruip, maar a­pies het a­mok ge­maak en hy kon be­tyds in sy gat kom. Die ar­me rooi­bok wat wel voor ons oë dood is, was nie om­dat die jag­lui­perd wat ag­ter hom aan was sy ka­ke in­ge­slaan het nie, maar om­dat hy die pad wou Om na e­ni­ge wild­tuin te gaan is by­na soos dob­bel. Jy moet op die reg­te tyd op die reg­te plek wees. En soms slaan jy die boer­pot soos met dié d­rie jag­lui­perds wat uit­span op die teer­pad tus­sen On­der­Sa­bie en Ts­hokwa­ne. oor­steek en in ’n ka­ra­vaan vas­ge­hard­loop het! Ja, daar was groot ska­de aan dié woon­wa.

Om na e­ni­ge wild­tuin te gaan is by­na soos dob­bel. Jy moet op die reg­te tyd op die reg­te plek wees. Die kans is daar dat ’n “kil­ling” voor jul oë mag plaas­vind, An­na­tjie, maar ge­luk­kig vir jou is die kans skraal dat jy dit sal ga­de­slaan. Ge­niet die wild­tuin, dit bly ’n groot­se er­va­ring. SuidA­fri­ka­ners kan dank­baar wees dat ons voor­ge­slag­te dié grond op­sy­ge­sit het vir be­wa­ring. My mond het oop­ge­hang oor die pry­se wat die win­kel­tjies in die Kru­ger­wild­tuin vra. Ons gaan nie al­mal met dol­ lars daar­heen nie! Waar gaan dit ein­dig? Op plak­ka­te in die win­kels word daar ge­poog om jou sag te maak: “In die bos kos din­ge duur­der. ’n Deel van die wins gaan vir be­wa­ring.”

Nes jy, het my mond ook oop­ge­hang oor van die pry­se, Brahm. Plek­ke in die Ka­roo en Ka­la­ha­ri is veel meer af­ge­leë as by­voor­beeld Le­ta­ba (nie te ver van P­ha­la­bor­wa) en Kro­ko­dil­brug (Ko­ma­ti­poort). Waar­om dit dan so­veel meer moet kos, weet ek nie. Dit was im­mers nie van­te­vo­re so bui­ten­spo­rig nie.

Ver­al ge­sken­ke het ons pe­per­duur ge­vind teen­oor by­voor­beeld ’n bot­tel wa­ter wat nie veel meer kos as by die win­kel in my woon­buurt nie.

Dalk die be­lag­lik­ste prys was R85 vir ’n so­sa­tie in Ts­hokwa­ne. Ook hier moet jy R70 be­taal vir ’n tjop-en-pap. Om al­les te kroon was die stuk­kie skaap nie ’n tjop nie (maar ’n an­der goed­koop snit), piep­klein en droog.

Ts­hokwa­ne se piek­niek­plek sien eg­ter oor die al­ge­meen die bes­te daar uit in ja­re. Die ge­rie­we is skoon, die koel­drank koud en die melk­tert was heer­lik. Die piek­niek­plek­ke by Af­saal (waar dit be­ter gaan as ’n paar maan­de ge­le­de), maar ver­al N­kuhlu, kan by Ts­hokwa­ne kers op­steek. By die prag­ti­ge ge­leë N­kuhlu is daar wei­nig te koop en hul deu­re is ge­reeld toe voor slui­tings­tyd.

Die re­stau­ran­te by Le­ta­ba, O­li­fants en Sa­ta­ra was met ons be­soek nie meer on­der die han­dels­naam van die be­ken­de ket­ting­groe­pe nie, maar die spys­kaar­te, kos en diens het wei­nig ver­skil van ver­le­de jaar.

Daar was ge­rui­me tyd al hier pro­ble­me, want die ge­hal­te was toe reeds dik­wels nie die­self­de as bui­te die park nie. Dis dalk goed vir dié groep se naam dat hul­le ont­trek het.

Een van dié er­va­rings in Kru­ger is om te braai. He­laas is dit nie meer veel goed­ko­per as die kam­pres­tau­ran­te nie. Dis sul­ke pry­se wat be­soe­kers gaan dwing om toe­ne­mend kos bui­te die park te koop en eer­der saam te ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.