‘Leeus word só be­skerm’

Jag­ters­groep sê oor uit­voer

Beeld - - Front Page - skryf:

S­te­phen Pa­los, uit­voe­ren­de hoof van die Kon­fe­de­ra­sie van Jag­ver­e­ni­gings van Suid­A­fri­ka,

Daar was heel­wat e­mo­si­o­ne­le re­ak­sie in die me­dia oor die vas­stel­ling van van­jaar se kwo­ta vir die uit­voer van leeu­kar­kas­se in­ge­vol­ge ’n be­sluit wat ver­le­de jaar op COP17 op die Ci­tes­be­raad (die kon­ven­sie oor die in­ter­na­si­o­na­le han­del in be­dreig­de spe­sies) ge­neem is.

Ed­na Mo­le­wa, mi­nis­ter van om­ge­wing­sa­ke, is ver­al on­reg­ver­dig­lik ge­kas­ty met hoof­op­skrif­te soos: “Leeus: SA na­tuur te koop” en “Bloed op han­de”.

Suid-A­fri­ka on­der­skryf die Wê­reld­be­wa­rings­or­ga­ni­sa­sie (IUCN) se be­gin­sels vir vol­hou­ba­re ge­bruik en ons Grond­wet maak voor­sie­ning vir vol­hou­ba­re ge­bruik en dat voor­deel uit ons na­tuur­li­ke hulp­bron­ne ge­put kan word.

Die in­ter­ne han­dels­ver­bod op re­nos­ter­ho­ring wat in 2009 in­ge­stel en on­langs in die hof om­ge­keer is, het geen voor­deel vir re­nos­ters in­ge­hou nie. Dit het trou­ens ’n ver­ho­ging in pry­se mee­ge­bring om­dat han­del on­der­gronds ge­dryf is. S­tro­pe­ry het vin­nig die hoog­te in­ge­skiet tot vlak­ke waar­van voor die ver­bod nie ge­droom kon word nie.

As han­del in die been­de­re van leeus in aan­hou­ding nie toe­ge­laat word nie, is daar al­le re­de om te glo die­self­de lot wag op ons wil­de leeus as dié wat ons re­nos­ters die af­ge­lo­pe se­we jaar ge­tref het.

Die de­par­te­ment is ver­plig om kom­men­taar van die al­ge­me­ne pu­bliek te oor­weeg en hier­die pro­ses is nou­ge­set ge­volg, maar dit is die­ge­ne wat ten nou­ste by die om­ge­wing­sek­tor be­trok­ke is en die groot­ste be­lang daar­by het, wat in die bes­te po­si­sie is om be­te­ke­nis­vol­le in­set­te te le­wer.

Dit is te ver­sta­ne dat die bre­ër pu­bliek dalk met af­gry­se ver­vul is oor iets wat hul­le nie ten vol­le be­gryp nie. Hul­le moet ver­staan Suid-A­fri­ka het so­veel wil­de leeus as waar­voor daar ruim­te is. Daar is d­rie keer so­veel leeus in pri­va­te be­sit, die so­ge­naam­de ge­blik­te leeus, wat in aan­hou­ding ge­teel is en waar­van die kar­kas­se uit­ge­voer sal word.

Leeus as ’n spe­sie is in tal­le lan­de nie “vei­lig” nie. Van die be­drei­gings is ha­bi­tat­ver­lies, kon­flik tus­sen mens en dier en die uit­wis­sing van hul prooi­ba­sis weens s­tro­pe­ry vir oor­le­wings­doel­ein­des.

Die kon­sep van die vol­hou­ba­re on­der­steu­ning van by­kans d­rie keer so­veel leeus in pri­va­te ei­e­naar­skap as dié wat in die na­tuur voor­kom deur in­kom­ste uit hul­le te ge­ne­reer, help baie om se­ker te maak hier­die die­re sal nooit op die rand van uit­wis­sing wees nie, selfs al stort leeu­be­vol­kings in min­der sta­bie­le lan­de in­een.

Ons wens die mi­nis­ter en haar span ge­luk dat hul­le al­tyd die bes­te ba­lans hand­haaf tus­sen die be­sker­ming van ons na­tuur­li­ke hulp­bron­ne en om toe te laat dat die men­se op ’n ge­re­gu­leer­de en bil­li­ke ma­nier uit hul­le voor­deel trek.

Leeus in die Ad­do­o­li­fant­park.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.