Mo­sie dán in NV be­spreek

Beeld - - Nuus - – P­hil­da Es­sop

Die de­bat oor ’n mo­sie van wan­troue in pres. Ja­cob Zu­ma sal op 3 Au­gus­tus in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring (NV) ge­voer word.

Ba­le­ka M­be­te, spea­ker van die NV, het wel nog nie be­sluit of die stem­me­ry ná af­loop van die de­bat met ’n ge­hei­me stem­brief gaan plaas­vind nie.

Die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof het op 22 Ju­nie be­vind dat die spea­ker die dis­kre­sie het om te be­sluit of die stem­me­ry in die ge­heim of in die ope moet plaas­vind.

M­be­te het lui­dens ’n ver­kla­ring wat gis­ter­mid­dag deur die par­le­ment uit­ge­reik is, adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa en Jack­son Mt­hem­bu, hoof­sweep van die ANC, in­ge­vol­ge die par­le­men­tê­re re­ëls oor die mo­sie ge­raad­pleeg.

Die DA het die be­sluit ver­wel­kom en ge­sê die “ein­de van die Zu­ma­pre­si­den­sie is in sig”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.