Ro­hde se saak na ho­ër hof oor­ge­plaas

Beeld - - Nuus - May­ge­ne de Wee

Die ver­hoor van Ja­son Ro­hde, wat daar­van be­skul­dig word dat hy sy vrou, Su­san, ver­moor het, be­gin in Ok­to­ber in die hoog­ge­regs­hof in Kaap­stad.

Hy, sy swa­er en reg­span het gis­ter net voor 09:00 by die land­dros­hof in S­tel­len­bosch op­ge­daag.

Adv. Lou­is Van Nie­kerk, staats­aan­kla­er, sê die po­li­sie­on­der­soek is af­ge­han­del. Die staat sal op 18 Au­gus­tus die ak­te van be­skul­di­ging as­ook na­de­re be­son­der­he­de aan Ro­hde en sy reg­span oor­han­dig.

Hy sê die saak sal op dié dag ook vir ver­hoor na die hoog­ge­regs­hof in Kaap­stad oor­ge­plaas word. Die voor­lo­pi­ge voor­ver­hoor­da­tum is 18 Au­gus­tus en die ver­hoor be­gin op 9 Ok­to­ber.

Adv. Ross M­cKer­nan, Ro­hde se regs­ver­teen­woor­di­ger, sê die da­tums is soos hul­le oor­een­ge­kom het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.