En­kel­lo­pen­des loop ook deur

Beeld - - Nuus - Ga­wie, Pot­chef­stroom

Ter aan­slui­ting by prof. An­dries Be­zui­den­hout se ar­ti­kel op 23 Ju­nie wil ek skryf oor ’n on­der­werp wat nooit dek­king in die me­dia kry nie: Dis­kri­mi­na­sie teen­oor en­kel­lo­pen­des.

In En­gels word daar ge­praat van “sin­g­lism”, die ste­re­o­ti­pe­ring, voor­oor­deel teen­oor en stig­ma­ti­se­ring van en­kel­lo­pen­des.

Die grof­ste voor­beeld daar­van is kraam­ver­lof. Die sa­me­le­wing be­loon men­se om kin­ders te kry, pleks daar­van om hul­le aan te spoor om nie voort te plant nie.

Dis die re­de hoe­kom die wê­reld oor­be­volk is, soos prof. Be­zui­den­hout in sy ar­ti­kel aan­dui.

Ver­der word daar nog op an­der ter­rei­ne ook teen en­kel­lo­pen­des ge­dis­kri­mi­neer, maar die me­dia doen nie daar­oor ver­slag nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.