’n Plan vir ge­van­ge­nes

Beeld - - Nuus - De­rick, Vaal­park

Mis­da­di­gers ge­niet ’n heer­li­ke le­we in die tron­ke, as jy kyk na die on­lang­se be­rig­te van ont­klee­dan­sers en ho­pe KFC.

Die slag­of­fers van die mis­da­di­gers se ge­lief­des kom nooit oor die trau­ma nie.

Die de­par­te­ment van kor­rek­tie­we diens­te kan be­slis gaan kyk na die VSA se tronk­stel­sel. Die mis­da­di­gers word uit­ge­vat om har­de han­de­ar­beid te ver­rig. Hul­le is heel­dag uit in die son en wind, en wan­neer hul­le te­rug­keer, is hul­le te moeg om hul­self met ver­keer­de din­ge be­sig te hou. Die ge­van­ge­nes kan cha­o­tie­se paaie en par­ke reg­ruk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.