’n Ab­sur­de bood­skap

Beeld - - Nuus - Jo­han Pie­ter­sen, Lin­den

’n Mens kan se­ker dink dat dit ’n tak­tie­se fout was om An­di­le Mngx­i­ta­ma van Black First Land First as ’n gas op kykNET ver­slag te nooi.

Hy het el­ke hof­lik­heids­e­ti­ket­re­ël in die boek oor­tree en die een ras­sis­tie­se ab­sur­di­teit ná die an­der kwyt­ge­raak son­der om Wal­di­mar Pel­ser e­nig­sins ’n ge­leent­heid te gun om met sy on­der­houd voort te gaan. Jy kan se­ker re­de­neer dat Mngx­i­ta­ma nooit ’n plat­form ge­gee moes word nie, maar aan die an­der kant het ons ook bloot­stel­ling ge­kry aan die bog wat aan on­kun­di­ge men­se ver­kon­dig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.