Leefstyl met

Beeld - - Leefstyl - Waar­oor gaan die reeks? Waar het jou lief­de om oud­he­de te ont­dek be­gin? Wat was van die vreemd­ste goed wat jy al ont­dek het? Is daar e­nig­iets in jou eie huis waar­aan jy sen­ti­men­te­le waar­de heg en nie som­mer sal ver­koop nie? Waar­mee hou jy jou be­sig as jy

Die ra­di­o­per­soon­lik­heid G­re­tha Bra­zel­le hou dees­dae haar lyf TV-ster op Via (DStv-ka­naal 147) se nu­we werk­lik­heids­pro­gram Die snuf­fel­smous.

Ons het by haar in­ge­loer om te hoor waar­oor dié pro­gram gaan. Die reeks gaan oor die ge­not van krap in al­ler­han­de win­kels en om dan die goed­jies wat ek op vei­lings koop, weer te ver­koop.

Ek be­soek ook men­se wat meer weet as wat ek weet oor vei­lings.

Baie keer hou ek die goed wat ek kry en ver­koop dit nie! My ma was baie lief vir snuf­fel in al­ler­han­de win­kel­tjies, en ons huis was vol goed wat sy in twee­de­hand­se win­kels ont­dek het. Dit moet die ou ge­reed­skap wees wat ek in Mos­sel­baai by Lin­da se win­kel, Bar­gain Box, ge­kry het, en die Ger­rit-T­rein­tjie waar­voor ek baie be­taal het. Ek het ook ’n ou geel bran­der­plank ge­koop op een van die vei­lings – nou dít was ’n vreem­de keu­se! Ek is die be­waar­der van baie goed wat ek van my ma ge­kry het. Een van hul­le is ’n ou eet­ge­rei­stel wat ek el­ke dag ge­bruik. Ek is ’n stem­kuns­te­naar, ak­tri­se en werk ook ag­ter die skerms as ’n in­houd­re­gis­seur. Ek bied stem­klas­se aan en doen di­a­loog­af­rig­ting. Knys­na, Sed­ge­field, Wil­der­nis, Ge­or­ge, Har­ten­bos, Groot-Brak­ri­vier en Mos­sel­baai. ’n Mens hou nooit op leer nie en ter­wyl ek rond­ge­snuf­fel het, was iets on­ver­wags soos speel­goed baie keer ’n wen­ner.

Die nom­mer 925 wat op sil­wer ge­stem­pel is, is ook iets waar­voor ek al­tyd sal uit­kyk. Baie stem­pels lyk as­of dit be- lang­rik is en iets be­te­ken, maar daai d­rie sy­fer­tjies be­te­ken al­les. Hul­le kan uit­sien na die men­se wat ek op hier­die a­von­tuur ont­moet het, en die ka­rak­ter van die Tuin­roe­te stel nie te­leur nie! ) Nu­we e­pi­so­des van Die snuf­fel­smous wys el­ke Maan­dag om 17:30 op Via (DStv-ka­naal 147) met her­uit­sen­dings op Sa­ter­dae om 17:30.

G­re­tha Bra­zel­le is Die snuf­fel­smous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.