NUUT OP Via: Sien jou in NY

Beeld - - Leefstyl -

’n S­plin­ter­nu­we kos­pro­gram­met­’n­kin­kel be­gin Woens­dag 5 Ju­lie op Via (DStv­ka­naal 147). Op Sien jou in New York kui­er ons by die ge­we­se Suid­A­fri­ka­ners Co­bus Gau­che en Hugo Uys in New York. Hul­le kook saam met an­der ex­pats ’n nos­tal­gie­se maal­tyd in Die Groot Ap­pel.

S­ka­kel op 5 Ju­lie om 18:00 in vir die eer­ste e­pi­so­de. Nu­we e­pi­so­des van Sien jou in New York wys el­ke Woens­dag om 18:00, met her­uit­sen­dings op Sa­ter­dae om 21:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.