Soe­te dro­me wag met Se­a­ly

Beeld - - Bruide -

Dank­sy meer as ’n eeu se er­va­ring weet Se­a­ly hoe om bed­dens te maak. ’n Se­a­ly­ma­tras is ge­sond om op te slaap, as­ook won­der­lik om op te ont­span. Dié pro­duk­te is in sa­me­wer­king met van die voor­ste or­to­pe­dis­te ont­wik­kel.

Se­a­ly ver­skaf ’n wye ver­skei­den­ heid van ma­tras­ en ge­maks­op­sies. ) Die wen­bruid kry ’n ko­nin­gin­groot­te­ma­tras­en­ba­sis­stel (1 520 mm) van Se­a­ly Pos­tu­re­pe­dic. ) Be­soek se­a­ly.co.za of s­ka­kel 011 309 4000 vir meer in­lig­ting. Sluit jou ge­rus aan by hul Fa­ce­book­blad, fa­ce­book.com/Se­a­lySout­hA­fri­ca.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.