Ro­me­ri­ge bot­ter­skor­sie­en­fe­ta­spag­het­ti

Beeld - - Leefstyl - Jy be­no­dig: Om voor te sit: Só maak ’n mens: – Aan­ge­pas van w­hats­ga­by­cook­ing.com.

Hier­die is heer­li­ke ve­ge­ta­rie­se win­ter­troos­kos.

As daar e­ni­ge van die sous oor­bly, eet dit som­mer as sop vir voor­ge­reg. Ge­noeg vir 4­6. 1 mid­del­groot bot­ter­skor­sie, ge­skil en in blok­kies ge­sny (of een pak­kie voor­af­be­rei­de bot­ter­skor­sie) 2 sa­lot­te of 3 groot gras­uie, grof­ge­kap 4 knof­fel­hui­sies, ge­skil 2 e o­lyf­ of a­vo­ka­do­o­lie 1½ kop­pie groen­te­af­trek­sel 450 g spag­het­ti ½ kop­pie room kny­pie neut­mus­kaat sout en pe­per na smaak 2 wie­le­tjies fe­ta, vars tie­mie 1. Plaas die bot­ter­skor­sie, sa­lot­te en knof­fel in ’n groot oond­vas­te bak of op ’n ge­smeer­de bak­plaat en drup die o­lie oor. Geur na smaak met sout en pe­per. Bak so­wat 30 mi­nu­te teen 200 °C tot­dat die bot­ter­skor­sie sag is en die hoe­kies be­gin ka­ra­mel­li­seer. Haal uit en hou een­kant tot be­no­dig. 2. Kook die pas­ta vol­gens die aan­wy­sings op die pak­kie ter­wyl die bot­ter­skor­sie bak. Drei­neer en be­hou ½ kop­pie van die wa­ter. S­prin­kel o­lie oor die pas­ta om te keer dat dit aan­me­kaar vas­sit. 3. Plaas die bot­ter­skor­sie, sa­lot­ te en knof­fel in jou voed­sel­ver­wer­ker en voeg die af­trek­sel by. Ver­werk tot glad (ek het my hand­ver­sap­per suk­ses­vol ge­bruik). Voeg die room, neut­mus­kaat en wa­ter by en ver­werk weer. Proe en geur na smaak met nog sout, pe­per en neut­mus­kaat. Giet die sous in ’n ka­strol en hou oor lae hit­te warm (moe­nie dat dit kook nie, an­ders gaan dit skif). 4. Skep le­pels­vol van die sous by die spag­het­ti en roer ver­sig­tig om deur te meng. Hou aan om sous by te voeg tot­dat dit so sou­se­rig is soos jy dit ver­kies. Sit da­de­lik voor met fe­ta mil­de­lik oor­ge­krum­mel. S­prin­kel ook van die vars tie­mie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.